Jakkals roep en skiet video's
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Vrydag aand se thermal video.
Daar is so bietjie van n taal glips in die video.
Die kwaai vog van die reen maak die skerm effe dof so kwaliteit is nie te goed nie.
https://youtu.be/SrMrFkICCfI
Daar is so bietjie van n taal glips in die video.
Die kwaai vog van die reen maak die skerm effe dof so kwaliteit is nie te goed nie.
https://youtu.be/SrMrFkICCfI
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjies,lekker om na te kyk Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Jou asistent lyk of hy koud kry
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Stoffel van Dyk
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Aug 25, 2014 10:50 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Weet jy, ek raak net nooit moeg om te kyk hoe hulle val nie.
Thanks!
Thanks!
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
https://youtu.be/7nd1pKLkS4k
So maand terug die ATN 4K pro 3-14 gekry. Hier paar van die jakke wat bakkie gery het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
So maand terug die ATN 4K pro 3-14 gekry. Hier paar van die jakke wat bakkie gery het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Lekker video! Ek is nogal nuuskierig om te weet of julle pelse van Jakalse verkoop en wat met karkaste gedoen word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Die afslag en sout van pels is nie n lekker job en die waarde van die pels is maar min. Ek verkoop af en toe pelse as die prys reg is.wynis wrote:Lekker video! Ek is nogal nuuskierig om te weet of julle pelse van Jakalse verkoop en wat met karkaste gedoen word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Karkaste word maar weg gegooi op n gepaste plek
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Jakkals roep en skiet video's
Daai 4K se beeld is mooi!
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
BeesBreet wrote:Die afslag en sout van pels is nie n lekker job en die waarde van die pels is maar min. Ek verkoop af en toe pelse as die prys reg is.wynis wrote:Lekker video! Ek is nogal nuuskierig om te weet of julle pelse van Jakalse verkoop en wat met karkaste gedoen word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Karkaste word maar weg gegooi op n gepaste plek
Dankie. Dit maak sin. Ek wil nog eendag my eie Jakkals skiet en sal graag so een pels in studeerkamer hê.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Geno het jy nog daai fotos van G se werkers wat die jakals kook? Hy maak nogals n mooi karkas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
https://youtu.be/sJlLJtfLx48
Die jakkalsreun (4j oud) het my op video geantwoord op Ombu Alleen. Ek het hom terug geantwoord met Jakkals antwoord to dop hy uit vir die party.
Die jakkalsreun (4j oud) het my op video geantwoord op Ombu Alleen. Ek het hom terug geantwoord met Jakkals antwoord to dop hy uit vir die party.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hier is n jakkals stel naby Verkeerdevlei wat ek lankal na gesoek het.
Ombu alleen + jakkals antwoord toe hul my antwoord het weereens gewerk.
https://youtu.be/uWWSs1uLQbk
Ombu alleen + jakkals antwoord toe hul my antwoord het weereens gewerk.
https://youtu.be/uWWSs1uLQbk
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjies Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Geno nou net jakkals voor my oor pad 1km v huis terwyl ek op pad dorp toe ry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek moet ook weer aan die skiet kom. Sal die naweek uitgaan en dan met die trigger cam probeer videos maak in die aand.
Wonder of dit sal werk?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Wonder of dit sal werk?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 993
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Daai skoot op minuut 1;45 is n sitter.Jacques1988 wrote:https://youtu.be/7nd1pKLkS4k
So maand terug die ATN 4K pro 3-14 gekry. Hier paar van die jakke wat bakkie gery het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi Kallie julle het hulle goed gelooi.Word nooit moeg om na die videos te kyk nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hy was omtrent haastig Geno.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
https://youtu.be/DNWpMmAQQhs
So paar van Oktober se jakke wat bakkie gery het.
ATN 4K pro 3-14
Tikka Supervarmint .243
Barnes 62gr Varmint Grenades
3650 FPS
Sent from my iPhone using Tapatalk
So paar van Oktober se jakke wat bakkie gery het.
ATN 4K pro 3-14
Tikka Supervarmint .243
Barnes 62gr Varmint Grenades
3650 FPS
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
https://youtu.be/F9q3kcwVgpk
Paar van die jakke wat in Nov geval het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Paar van die jakke wat in Nov geval het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
My nuutste video.
https://youtu.be/qjUqLVcS8Ig
https://youtu.be/qjUqLVcS8Ig
Goed, beter, 6millimeter!
