Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis
Pimp jou braai
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Pimp jou braai
Soos almal al reeds weet om jou bakkie te pimp is baie belangrik as jy sukses in die jagveld & dansveld wil behaal. En net soos S/S lope belangrik is, is 'n goeie vlekvrye staal braai die wiel vir Sannie. Ek het 'n man raakgeloop hier wat werklik top gehalte werk lewer teen ongekende stiptelik aflewerings tye. Dis lekker om met so persoon besigheid te doen.
Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis
Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pimp jou braai
Hoe laat eet ons?
-
AOosie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Dec 28, 2016 4:17 pm
Re: Pimp jou braai
Kan ons oorkom vir Braaidag? Lyk of jy sommer vir ons almal op daai masjien sal kan braai!!! 
Dis baie netjies
Dis baie netjies
FN 308
BRNO .22
BRNO .22
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pimp jou braai
Daai is nou nie 111 1 111 praat nie!Ratel wrote:Dis nou vir jou fyn brag.![]()
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Pimp jou braai
Ek voel snaakse emotional. Dit is verseker 'n tipe kuns.Carl wrote:Soos almal al reeds weet om jou bakkie te pimp is baie belangrik as jy sukses in die jagveld & dansveld wil behaal. En net soos S/S lope belangrik is, is 'n goeie vlekvrye staal braai die wiel vir Sannie. Ek het 'n man raakgeloop hier wat werklik top gehalte werk lewer teen ongekende stiptelik aflewerings tye. Dis lekker om met so persoon besigheid te doen.
Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis
p.S: braai jy net vir jou en gesin met daardie bietjie vleis?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Pimp jou braai
Carl wrote:Soos almal al reeds weet om jou bakkie te pimp is baie belangrik as jy sukses in die jagveld & dansveld wil behaal. En net soos S/S lope belangrik is, is 'n goeie vlekvrye staal braai die wiel vir Sannie. Ek het 'n man raakgeloop hier wat werklik top gehalte werk lewer teen ongekende stiptelik aflewerings tye. Dis lekker om met so persoon besigheid te doen.
Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis
Daai is nou netjies!!
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Pimp jou braai
Daar is groot fout op die photo.Carl wrote:Soos almal al reeds weet om jou bakkie te pimp is baie belangrik as jy sukses in die jagveld & dansveld wil behaal. En net soos S/S lope belangrik is, is 'n goeie vlekvrye staal braai die wiel vir Sannie. Ek het 'n man raakgeloop hier wat werklik top gehalte werk lewer teen ongekende stiptelik aflewerings tye. Dis lekker om met so persoon besigheid te doen.
Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis
Daai mes hoort nie in die hand nie, n druiwe sappie of hops meer vanpas, voel die vleis met jou finger
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pimp jou braai
Jammer ek was so rukkie by die forel viswaters! Die sein is swak geweesWouter Roets wrote:Daai is nou nie 111 1 111 praat nie!Ratel wrote:Dis nou vir jou fyn brag.![]()
Dankie ja ek wou so bietjie spog en deel.
1. ek het gebraai vir Diemersdal se wynproe by ons. My vrou het so huis restaurant en ek is haar gunsteling werknemer.
2. ek vat eers ietsie as die werk klaar is. Daar was egter al rooi wyn betrokke (Diemersdal Pinotage), maar op die stadium was daar baie water nodig.
3.111 1 111 Wout toe ek op skool was, was daar net 26 letters in die Alfabet nie > 111 nie
Manne lekker naweek!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution