Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hulle word vrygestel die week by Wildman. Wat dink julle of weet julle hoe hulle gaan wees. Ek kyk al n rukkie na n AR15 vir op die plaas en elke dag in die bakkie om mee te speel en bietjie jag.