Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

As ek luister hoe daai varke perform reken ek dis avgas wat daar in is. ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Beretta »

Blok
ja nee wat bok dit kan dalk "groen "perske diesel wees daardie manne is mos omgewings bewus ;D ;D ;D ;D skerp soos altyd
Beretta
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Beretta wrote: Jagbehep
Ek sie op die bakkie staan so klein plastic glasie is dit leaded of unleaded petrol wat julle vir die varke gee. ;D
toe ek daai foto klaar gelaai het toe sien ek ook daai evidence, ek net daar geweet niemand gaan verder na die varke kyk nie!!! ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Ek wonder of dit nie verklaar hoekom die varke so taai is daar by julle nie. ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

BLOK wrote: Ek wonder of dit nie verklaar hoekom die varke so taai is daar by julle nie. ;D ;D ;D ;D
en daar is die opmerkingwat ek gevrees het! ;) 

ek ry oor 10min weer, maar die keer is dit die 300 met 180grn teen 3000f/s. hulle moerre nou klaar!! :o

Blok jy is mos net om die draai van my af? hoekom wag vr daai naweek kom sommmer in die week.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Glo my ek kry bitter lus om te kom, maar ek is vol geboek tot daai naweek, sal jou miskien bel vir daai naweek van 6Aug want die manne wat geboek het wil dalk uitstel. Maar ek sal jou laat weet.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

ok
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Jagbehep

Dis n mooi vark wat daar langs die halfvol glasie wat ek nie gesien het nie le. Ons sal 2 van daai kleintjies op die spit moet sit, dit behoort nogals mooi af te gaan.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Ek dink ons stel sommer vir Dawid aan as braaier en Jacques as sy assestent aangesien hy deel van die siekeboeg is ;D ;D, Julle twee is mos nou so lus vir klein soggies braai. ;)

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Hehe ...Tussen my en Jacques gaan julle manne honger ly...ons het baie beter dinge om te doen.

Ek stel natuurlik voor als wat gedoen word gaan een groot spanpoging wees.

Ja OK!!!!Ons sal tog maar help met die kosmaak ook.

Jagbehep gaan beslis niks skink nie want ek sien hy gooi net halwe glase. :laugh: :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

;D ;D ;D Lekker lag ek nou vir daai glasie. die man sal seker nooit die end van dit sien nie. ;D ;D

Wat se julle moet ons nie n post begin vir n resep om daai varkies te spit nie, dan sit ons n poll op om te kies watter twee resepte ons kies vir die braaiers.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Jaco Swart »

Hier is solank die Vlakvarkie op die spit. Julle manne kan maar solank die glasies volmaak ons gaan amper eet.

[img width=560 height=420]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... 0_2364.jpg[/img]

Met EISH ja met EISH
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

O ek sien die heerlikheid gaan groot wees en ons gaan alweer vir goud. Daai varkie lyk woenderbaar
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by .::Alwyn-U::. »

Hi Blok

Ek is sommer nuuskurig, wat is jou beroep? Ek sukkel om dit af te lei..

En van waar af is jy my mater?

Groete
Alwyn
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Geno »

Blok is 'n beenbreker in Potch, hy hang blykbaar gereeld by die Elgro Hotel uit...
Goed, beter, 6millimeter!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by .::Alwyn-U::. »

haha is dit 'n lekker plek? ;D
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Beretta »

Blok
hy is n impala hotel man hy skiet windgat mans studente by potch ek supply die ammo sukkel net om n goeie skut vir die vir stellenbosch se studente te kry.Sal met graagte die ammo ook verskaf vra maar vir blok hy skiet met n boeris en 308
Beretta
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Geno »

Beretta,
Blok skiet nie so goed nie, kyk dan net, ek's nog lewendig ;)
O ja, jou dogter stuur groete :)

Hehehe
Goed, beter, 6millimeter!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Beretta »

Geno
Skerp my maat ek gaan dadelik vir hom n lynx en 243ai stuur dan praat ons weer ;D ;D ;D
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Beretta »

Geno
Voor ek vergeet hy gaan ook n okapi kry so all sides covered dit is nou vir die bewys wat hy elke keer moet stuur ;D
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Geno »

Dan moet ek seker my hardloop tekkies aantrek en begin hol!
Goed, beter, 6millimeter!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Beretta »

Geno
Nee my maat koop vir jou een van daardie krieket boksies ek en Bolk watch jou :police:
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep

Ek is 50km nader aan jou as Blok,ek is die naweek ook af. Hoe lyk dit??????? .308 is reg,laat weet my.

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Problem Animal Control wrote: Jagbehep

Ek is 50km nader aan jou as Blok,ek is die naweek ook af. Hoe lyk dit??????? .308 is reg,laat weet my.

PAC
jy is meer as welkom. maar ek dink jy is huiwerig jy sal nie kom nie!!!  AS JY KOM SAL EK HIER VOOR ALMAL OMVERSKONING VRA!!!!   ;D ;D ;D ;D


so laat die waarheid seevier!!!!  ek se PAC terg net!!!!   ek wed 1 jagbakkie en al die varke op 1 naweek op my kostes PAC sal nie die naweek kom nie!!! dit is wat ek wed. wat wen ek, as  as PAC nie opdaag nie?????
Last edited by James Wilson on Thu Jul 21, 2011 6:43 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Kalahari »

PAC

Hier is jou kans, die rooitapyt is uitgerol! Gaan skiet net die varke, want ek is wragtig te ver om dit te gaan doen. Jagbehep se kniee is al rou geskaaf soos hy julle manne smeek om te kom jag. :'(

Jagbehep

Ek wetie wat jy gaan doen as PAC nie kom jag nie, maar ek dink jy het jou man gekry ;D. Ek lees net aan daardie kort en kragtige "post", die man is lus vir varkjag ;)

Beste
Kalahari
Post Reply