Plaas Trigger Cam Videos hier!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Plaas Trigger Cam Videos hier!
Aangesien hier nou n paar van ons is met trigger cam’s op Jaracal het ek dit goed gedink om die topic te begin waar ons ons videos kan plaas!
Ek sal afskop-
https://m.youtube.com/watch?v=p2k0gd4Qnag
Ek sal afskop-
https://m.youtube.com/watch?v=p2k0gd4Qnag
Last edited by Nico Harris on Wed Sep 25, 2019 6:34 am, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Paar mooi raak skote daai
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Hy skiet so lekker dat jy sommer nog n rooibok wil klits 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Die ou het letterlik gat oor kop geslaan.
Wie sê 'n 243 het nie skop nie?
https://youtu.be/gL3_J0fgKVw
Wie sê 'n 243 het nie skop nie?
https://youtu.be/gL3_J0fgKVw
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
JaArnold wrote:Hy skiet so lekker dat jy sommer nog n rooibok wil klits
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
As daar nog een gestaan het, het die 223 hom ook gedrop!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
-
Rainier 260
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Aug 19, 2018 11:13 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Keep it voming
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Watse pille teen watse spoed gooi jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Apie ek skiet 60gr vmax teen 3000ft/s.Apie wrote:Watse pille teen watse spoed gooi jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Jinne Nico daai is mooi geskiet
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
LekkerNico Harris wrote:Apie ek skiet 60gr vmax teen 3000ft/s.Apie wrote:Watse pille teen watse spoed gooi jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hulle maak mooi
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Twee gemsbokke teen die Limpopo. My pa een en my broer se laaitie die ander een.
https://www.youtube.com/watch?v=spuFBJykHyM
https://www.youtube.com/watch?v=N1EkcdPS1-Q
https://www.youtube.com/watch?v=spuFBJykHyM
https://www.youtube.com/watch?v=N1EkcdPS1-Q
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Self ook gewonder hieroor?Arnold wrote:Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
1- setup is alles.
2- Jou scope se glas en fokus het n invloed.
3- is die videos gelaai as die regte kwalityd?
4- videos wat op whatsapp rond gestuur word se resolusie is baie verswak.
Van my vids is ouer en ek het net die whatsapp weergawe oor. Maar as hy reg opgestel word en reg gelaai word lyk videos goed.
2- Jou scope se glas en fokus het n invloed.
3- is die videos gelaai as die regte kwalityd?
4- videos wat op whatsapp rond gestuur word se resolusie is baie verswak.
Van my vids is ouer en ek het net die whatsapp weergawe oor. Maar as hy reg opgestel word en reg gelaai word lyk videos goed.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Ek hou al hoe meer van die Trigger Cam.
Julle moet asb nog videos laai. Mooi geskiet.
Julle moet asb nog videos laai. Mooi geskiet.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Soos Nico hierbo se, kan baie dinge die beeld kwaliteit affekteer. Ek het gevind dat die grootste probleem basies Mirage is; as hy gagga lyk deur jou scope dan gaan hy gagga lyk op die Triggercam.Arnold wrote:Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Hier is 'n link na 300m skoot op 'n gong. Dit was vroeg in die oggend geneem en selfs dan kan jy bietjie mirage sien. Ek het skote tot 600m maar die mirage is so erg dat dit nie mooi videos maak nie. Ek gaan die naweek probeer om beter videos te neem met verder skote; afhangend van hoe die mirage ons pla.
https://youtu.be/H7HV23C0i08
NS; ek sien youtube wys videos teen 360p, nie 1080 soos hulle opgeneem was nie. Ek wonder wat daar aangaan...
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Hoe laai jy die beeld materiaal van die trigger cam af? Vermei enige email whatsapp ens, daai verklein die films wat die kwaliteit sal beinvloed. Ek neem aan hy vat n SD kaart of het een of ander poort wat met die rekenaar kan koppel?Gbyleveldt wrote:Soos Nico hierbo se, kan baie dinge die beeld kwaliteit affekteer. Ek het gevind dat die grootste probleem basies Mirage is; as hy gagga lyk deur jou scope dan gaan hy gagga lyk op die Triggercam.Arnold wrote:Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Hier is 'n link na 300m skoot op 'n gong. Dit was vroeg in die oggend geneem en selfs dan kan jy bietjie mirage sien. Ek het skote tot 600m maar die mirage is so erg dat dit nie mooi videos maak nie. Ek gaan die naweek probeer om beter videos te neem met verder skote; afhangend van hoe die mirage ons pla.
https://youtu.be/H7HV23C0i08
NS; ek sien youtube wys videos teen 360p, nie 1080 soos hulle opgeneem was nie. Ek wonder wat daar aangaan...
Kan iemand vir my een stuur sodat ek dit kan toets?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Ek verwys spesifiek na die resolusie van die videos op youtube, dit is lekker om die hoë resolusie video te kyk as ek agter 'n groot skerm sitNico Harris wrote:1- setup is alles.
2- Jou scope se glas en fokus het n invloed.
3- is die videos gelaai as die regte kwalityd?
4- videos wat op whatsapp rond gestuur word se resolusie is baie verswak.
Van my vids is ouer en ek het net die whatsapp weergawe oor. Maar as hy reg opgestel word en reg gelaai word lyk videos goed.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Daar is baie foute wat kan insluip voor die vids by youtube kom. En gewoonlik is tyd min- maar eks seker as mens alles double check sal my mooi uitkom.
As dit op youtube gelaai word moet daar ook gekies word dat hy as hd gelaai moet word.
As dit op youtube gelaai word moet daar ook gekies word dat hy as hd gelaai moet word.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Dit word gestuur met ingeboude wifi na jou foon.Joe13 wrote:Hoe laai jy die beeld materiaal van die trigger cam af? Vermei enige email whatsapp ens, daai verklein die films wat die kwaliteit sal beinvloed. Ek neem aan hy vat n SD kaart of het een of ander poort wat met die rekenaar kan koppel?Gbyleveldt wrote:Soos Nico hierbo se, kan baie dinge die beeld kwaliteit affekteer. Ek het gevind dat die grootste probleem basies Mirage is; as hy gagga lyk deur jou scope dan gaan hy gagga lyk op die Triggercam.Arnold wrote:Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Hier is 'n link na 300m skoot op 'n gong. Dit was vroeg in die oggend geneem en selfs dan kan jy bietjie mirage sien. Ek het skote tot 600m maar die mirage is so erg dat dit nie mooi videos maak nie. Ek gaan die naweek probeer om beter videos te neem met verder skote; afhangend van hoe die mirage ons pla.
https://youtu.be/H7HV23C0i08
NS; ek sien youtube wys videos teen 360p, nie 1080 soos hulle opgeneem was nie. Ek wonder wat daar aangaan...
Kan iemand vir my een stuur sodat ek dit kan toets?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Het jy n android foon? Gaan na die video vanaf jou gallery swipe op en kyk wat is daai resolusie, as jy nie omgee nie.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Geno en Gawie het al hoër resolusie videos op die tube gelaai, 720p as ek reg onthou.Joe13 wrote:Het jy n android foon? Gaan na die video vanaf jou gallery swipe op en kyk wat is daai resolusie, as jy nie omgee nie.