Remington aksie “blueprint”
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Remington aksie “blueprint”
Ek het ñ remington 700 LA wat ek wil gebruik in ñ nuwe projek! Waar of wie kan ñ remington aksie ordentlik blueprint of true sny?
Ek het ñ hele paar videos op Youtube oor dit gekyk! Is dit die moeite werd of nie?
Ek het ñ hele paar videos op Youtube oor dit gekyk! Is dit die moeite werd of nie?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Laat dit maar doen, dit stel jouself gerus. Waar in die land is jy?
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Tussen Cradock en Graaf Reinet!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Praat met Frikkie Coetzee hier op die forum. Hy sal jou in die regte rigting kan stuur.Pumarais wrote:Tussen Cradock en Graaf Reinet!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Ja hy bly twee plase van my af. Sal hoor wat hy te sê het!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Vat hom sommer Bloemfontein toe na Trueworx 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Vertel bietjie watse kaliber jy beplan
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Ek kyk na ñ 260AI of ñ 6.5x284. Ek soek iets met poeier vir gonge skiet!
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
260AI kan jy in kort aksie bouPumarais wrote:Ek kyk na ñ 260AI of ñ 6.5x284. Ek soek iets met poeier vir gonge skiet!
Wat van 6.5x55AI
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Ek sou ook iets met 'n groter dop as die 260AI bou op n Rem700 LA
So paar opsies ...
6.5x55 AI
6.5-284
284 Win
280 AI
7 RSAUM
300 WSM
300 WM
300 Rum
Afhangend van hoe vêr die gonge is
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
So paar opsies ...
6.5x55 AI
6.5-284
284 Win
280 AI
7 RSAUM
300 WSM
300 WM
300 Rum
Afhangend van hoe vêr die gonge is
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Last edited by Arnold on Mon Sep 23, 2019 9:18 pm, edited 1 time in total.
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Ja ek het nogal gedink aan hom ook.
Is die 6.5x55 se boltface dieselfde as 308 ens?
Ek het nou die lang aksie so gaan ma met hom voort. Miskien maar die 284 roete gaan, ek het nou die spasie.
Is die 6.5x55 se boltface dieselfde as 308 ens?
Ek het nou die lang aksie so gaan ma met hom voort. Miskien maar die 284 roete gaan, ek het nou die spasie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
6.5x55 sal werk op n 308 slotgesig.
Die 284 met 180gr klas koeëls doen baie goed en loop leeftyd gaan ook goed wees teenoor die ander.
Die slotgesig kan natuurlik oopgemaak word na n magnum en dan word daar n Sako extractor ingesit
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Die 284 met 180gr klas koeëls doen baie goed en loop leeftyd gaan ook goed wees teenoor die ander.
Die slotgesig kan natuurlik oopgemaak word na n magnum en dan word daar n Sako extractor ingesit
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
6.5 284 daais die nommer vra ma vi Janneman.Pumarais wrote:Ja ek het nogal gedink aan hom ook.
Is die 6.5x55 se boltface dieselfde as 308 ens?
Ek het nou die lang aksie so gaan ma met hom voort. Miskien maar die 284 roete gaan, ek het nou die spasie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Naand,
Ek het die volgende kalibers:
260 AI
300 RUM
Kry hopenlik my 6.5x284 oor n week of 3. Van die bogenoemde sal ek enige dag nog n 260 AI laat bou. Die 300 RUM is maar n bul van ander kleur. Meer gevoelig as n vrou. Skiet baie lekker maar om hom te kry om te skiet met sy lang freebore is n groot taak.
Ek het baie huiswerk gedoen op die 6.5x284 en is self n baie goeie kaliber.
My 2c
Groete
Pieter Burger
Ek het die volgende kalibers:
260 AI
300 RUM
Kry hopenlik my 6.5x284 oor n week of 3. Van die bogenoemde sal ek enige dag nog n 260 AI laat bou. Die 300 RUM is maar n bul van ander kleur. Meer gevoelig as n vrou. Skiet baie lekker maar om hom te kry om te skiet met sy lang freebore is n groot taak.
Ek het baie huiswerk gedoen op die 6.5x284 en is self n baie goeie kaliber.
My 2c
Groete
Pieter Burger
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Ek gaan hoor hier in my omtrek of daar ñ 6.5x284 reamer rondlê.
Dankie vir al die raad!
Dankie vir al die raad!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Remington aksie “blueprint”
Ek sou ook so gaan maar vir die 6.5x284 of die 6.5 PRC as daar n reamer opgespoor kan word. Daai ander 6.5we kry man nie rerig spoed me nie.
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Die PRC sal ek eers los a.g.v doppe! En die boltface oopsny! Eks nie ñ groot aanhanger van Hornady doppe nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
6.5 PRC gaan presies dieselfde doen as n 6.5-284 maar die 6.5-284 het Lapua doppe beskikbaar.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Ek het 'n vermoede hy gaan jou alles vertel van 'n "straight" .284.Pumarais wrote:Ja hy bly twee plase van my af. Sal hoor wat hy te sê het!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
Kontak vir Johan op Spitskop. PM my vir sy nommer.Pumarais wrote:Ek gaan hoor hier in my omtrek of daar ñ 6.5x284 reamer rondlê.
Dankie vir al die raad!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Remington aksie “blueprint”
6,5-284
7mm
300 Norma Mag
7mm
300 Norma Mag