https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/70504869_10162440712255341_8069722947608117248_o.jpg?_nc_cat=100&_nc_oc=AQlj1OWh5qyJFa_6KhXN8-HxV5ulOtwPfVasqoysEIJlAh5omljeEJy9bliuey_we3g&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=ec39fc50340ae4dba851e0414ad029a5&oe=5DFE99EE
6mm Creedmoor Howa
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
My seuntjie van 10 skiet lekker met die 6 Creedmoor ... nog baie oefen om daai oog oop te hou voor en terwyl die sneller gedruk word
https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/70504869_10162440712255341_8069722947608117248_o.jpg?_nc_cat=100&_nc_oc=AQlj1OWh5qyJFa_6KhXN8-HxV5ulOtwPfVasqoysEIJlAh5omljeEJy9bliuey_we3g&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=ec39fc50340ae4dba851e0414ad029a5&oe=5DFE99EE
https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/70504869_10162440712255341_8069722947608117248_o.jpg?_nc_cat=100&_nc_oc=AQlj1OWh5qyJFa_6KhXN8-HxV5ulOtwPfVasqoysEIJlAh5omljeEJy9bliuey_we3g&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=ec39fc50340ae4dba851e0414ad029a5&oe=5DFE99EE
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
Baie mooi!!, watter afstand skiet hulle?
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Dit is vasgestelde afstande tot op 200m
Springbok uit die lê posisie op 200m
Rooibok uit die posisie op 100m
Vlakvark uit die staan posisie op 35m
Gongbaan uit die posisie 150, 175, 200, 185 en 200m
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Springbok uit die lê posisie op 200m
Rooibok uit die posisie op 100m
Vlakvark uit die staan posisie op 35m
Gongbaan uit die posisie 150, 175, 200, 185 en 200m
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
Bitter mooi Arnold. Al enige nuus oor die beskikbaarheid can die 6mm Creedmoor in SA?Arnold wrote:Hierdie was Ruan Smal se kolf en is gemaak deur JC van Niekerk. Ek dink hy werk bietjie beter vir hierdie tipe skiet as die B&C kolf wat ek ook het vir die geweer.ruaanb wrote:netjiese kolf daai Arnold vertel bietjie meer asb
Die 105gr RDF is ge-HBN en loop teen so 2950fps met die laaste bietjie S365 wat ek het. Loop is net 24" en het n Gunwarrior range friendly brake op waarop ek die Warrior shorty silencer direk kan skroef.
Hierdie was die eerste skote met die geweer nadat ek die loop ingebreek en hom gezero het. Die RDF se G7 BC is definitief hoër as die 0.275 wat aangegee word deur Litz en dit lyk eerder soos 0.29
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190818/cd40a82a04d5fc243f428472f646df35.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190818/1957674cbe396e879e6592a7d128b9ba.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190818/2b64f2bc98113dbff664b71b0be19eaf.jpg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Ek het nognie gehoor of die Howa 6 Creedmoors ingekom het nie maar ek is baie gelukkig met myne so glo hierdie gaan nog 'n treffer in die mark wees!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Ek het Google search gedoen Suid-Afrika, lyk my nie Howa 6mm Creedmoor al hier nie
Sal ook nogal wil weet wanneer kom hy en wat verwagte prys kan wees
Sal ook nogal wil weet wanneer kom hy en wat verwagte prys kan wees
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Arnold hoe lank het hierdie bou jou gevat?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
As ek hoor hoe die ander praat was dit seker nie lank nie. As ek gou kyk lyk dit soos middel November 2018 tot 22 Mei 2019 (nuwe kaartjie in die hand). Kom ons sê 6 maande.geelslang wrote:Arnold hoe lank het hierdie bou jou gevat?
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
Môre manne ek het 1 dag vir David Tubb, wat di 6xc ontwikkel het, 'n fb message gestuur oor die 6 creedmor vs 6xc, hier is sy antwoord://uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/d2a560ae98fe64fcc0f36f48e6545b7d.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Kyk daar is niks fout met die XC nie maar vat maar wat ou David se met n knippie sout, in sy wereld is daar niks anders as sy produkte nie.
Hornady brass is van die duiwel maar daar is gelukkig nou baie goeie brass vir die Creedsters, eintlik beter brass as vir die XC
Hornady brass is van die duiwel maar daar is gelukkig nou baie goeie brass vir die Creedsters, eintlik beter brass as vir die XC
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
... maar nou gebruik ons Lapua doppe 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
More almal, is dit haalbaar vir die 6 creed om 105 - 108 greiners teen 3200 vps te skiet met maksimum 28" loop?
Groete, Willie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
More Willie
Ja dit sal haalbaar wees en wat nog beter is is dat jy met n poeier soos S365 ook nog baie naby aan n node gaan wees. Nodespoed met 105gr gaan hier in die omgewing van 3180ft/sek wees.
Groetnis
Wouter
Ja dit sal haalbaar wees en wat nog beter is is dat jy met n poeier soos S365 ook nog baie naby aan n node gaan wees. Nodespoed met 105gr gaan hier in die omgewing van 3180ft/sek wees.
Groetnis
Wouter
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Dankie Wouter, dan klink dit vir my na n baie lekker veldskiet kaliber. Of dan 22 creed met 90 greiners.Wouter Roets wrote:More Willie
Ja dit sal haalbaar wees en wat nog beter is is dat jy met n poeier soos S365 ook nog baie naby aan n node gaan wees. Nodespoed met 105gr gaan hier in die omgewing van 3180ft/sek wees.
Groetnis
Wouter
Groete, Willie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Willie
As jy enigsins n 224 kaliber oorweeg sal ek eerder na die 22-250 Rem of nog beter die Ackley weergawe kyk.
Groetnis
Wouter
As jy enigsins n 224 kaliber oorweeg sal ek eerder na die 22-250 Rem of nog beter die Ackley weergawe kyk.
Groetnis
Wouter
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Hoekom sê jy so? Die 22 Creed se dop is vir my beter as die standaard 22-250 en minder werk as die Ackley.Wouter Roets wrote:Willie
As jy enigsins n 224 kaliber oorweeg sal ek eerder na die 22-250 Rem of nog beter die Ackley weergawe kyk.
Groetnis
Wouter
22 Creed doppe is beskikbaar of jy sal eenvoudig net die af nek van 6mm na 22 en dan het jy Lapua doppe met 'n klein primer
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Arnold
Vir my is die 22-250 Ackley so naby aan perfek as wat jy kan kry in die 224 kaliber. Ek verstaan ook glad nie die stelling dat daar werk is aan n Ackley nie. Jy laai die standaard dop op Ackley specs en skiet hom, so eenvoudig soos dit.
Groetnis
Wouter
Vir my is die 22-250 Ackley so naby aan perfek as wat jy kan kry in die 224 kaliber. Ek verstaan ook glad nie die stelling dat daar werk is aan n Ackley nie. Jy laai die standaard dop op Ackley specs en skiet hom, so eenvoudig soos dit.
Groetnis
Wouter
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Wouter, ek het altwee maar die 6 is darem maklik. Ek sal nog sien wat die .22 maak.
22-250 AI vs. 6 CM
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/1de3098afea0e01ecdc87e891a32e374.jpg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
22-250 AI vs. 6 CM
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/1de3098afea0e01ecdc87e891a32e374.jpg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
My Magtig Arnold ek ook!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Ek weet en is eintlik verbaas dat jy nognie die 6 laat ackley het nieWouter Roets wrote:My Magtig Arnold ek ook!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Hori daai Creed sal nogals style met n 40grade skouer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Buurman skiet een, sal more gaan draai en foto neem.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Beteken dit hulle het geland?

[IMAGE]//uploads.tapatalk-cdn.com/202002 ... 56841f.jpg[/IMAGE]
Wie gaan sy hande op een kan sit en vir ons max COAL tot teen die lande meet met so paar van die bekende koeëls laat ons kan weet of hy ook 'n simpel lang freebore het soos die een wat GavinTube/Ultimate Reloader gehad het?
Geno kom in...
Edit: Jan sê hulle sal volgende week in die winkel wees

Last edited by Dumbluck on Wed Feb 05, 2020 2:22 pm, edited 1 time in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Ag genade tog nou gaan ons nog minder ordentlike 6mm koels te koop kry......ek hoop hy daag in n 1/10 twist op

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Watse twist is die 6 creed?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43