Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil in Oktober vir my n herlaai tafel in die huis aanmekaar sit.
Nou soek en n ander press, my LEE press het nou al te veel "pleisters" op.
Dit kan nuut of 2de hands wees. Ek sal maar prys en toestand oorweeg.
Dit sal nogal nice wees as julle fotos van julle herlaai tafels plaas, dan kan ek bietjie met die oog steel.
Ek het 'n ou draad hier op die forum gekry, maar sy fotos wil nie meer wys nie
Groete,
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.