Pro Amm 180g 30 06
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Pro Amm 180g 30 06
Kan iemand my help met 180g Pro Amm , het die vaaldriehoek nou op gebel niemand het !!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
Ek weet nie of die goed nog gemaak word nie? Dalk moet jy iets soos Claw begin gebruik?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
Het Champions nie dalk PPU nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Pro Amm 180g 30 06
Daar is PPU by Steve by Hot shot in Vanderbijlpark . Dis vir 'n oom wat weier om met iets anders te skiet
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
PPU en Proamm verskil min. Soorgelyk aan Interlock.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
Indien jy self laai, ek het n oop pakkie met so 85 koeels (sal moet gaan tel) R350 Posgeld uitgesluit.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
Kan ek asb 2de in die ry staan as omnia dit nie gaan vat nie?
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
Dit is reg so Eduart. Ek wag net vir OmniaEduard Venter wrote:Kan ek asb 2de in die ry staan as omnia dit nie gaan vat nie?
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Pro Amm 180g 30 06
Jis Knipmes , gee my gou kans tot 10:00 uur toe wil gou die oom bel
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Pro Amm 180g 30 06
Sory knipmes , jy kan maar laat loop hoor , die oom se hy het toe vir hom van daai ppu's gekoop , baie dankie manknipmes wrote:Indien jy self laai, ek het n oop pakkie met so 85 koeels (sal moet gaan tel) R350 Posgeld uitgesluit.
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
Nul sewe twee 334 5015. Stuur asb vir my 'n whatsapp dat ons reëlings kan tref.knipmes wrote:Dit is reg so Eduart. Ek wag net vir OmniaEduard Venter wrote:Kan ek asb 2de in die ry staan as omnia dit nie gaan vat nie?
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
Dankie dat jy laat weet hetOmnia wrote:Sory knipmes , jy kan maar laat loop hoor , die oom se hy het toe vir hom van daai ppu's gekoop , baie dankie manknipmes wrote:Indien jy self laai, ek het n oop pakkie met so 85 koeels (sal moet gaan tel) R350 Posgeld uitgesluit.
Groete
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Pro Amm 180g 30 06
Eduard het die Pro Amms geneem