Goeie dag,
Sal iemand dalk vir my kan sê of dit moontlik sal wees om hierdie geweer oor te kan dra na my naam? Sover ek weet is hierdie lisensies wat nog in die ID boekies is, steeds geldig en sal ek dit kan doen. Ek wil net seker maak vooraf.
Groete
Ou lisensie
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Ou lisensie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1400
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Ou lisensie
Hy's geheel en al geldig. Gaan gewoon voort met die aansoek.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Ou lisensie
Dankie Toxxyc, waardeer!
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1400
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Ou lisensie
Groot plesier meneer, geniet die .22LR!
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Ou lisensie
Is daar n wit lisensie vir die wapen uitgereik?
Die kruks is dan of jou DFO die aansoek gaan vat...sterkte!
Die kruks is dan of jou DFO die aansoek gaan vat...sterkte!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Ou lisensie
Geen probleem soos Toxxyc sê, ek het dit al gedoen
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."