Lovex dryfmiddel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Norma of Lovex. Kyk op hul webtuistes vir aanbevole soort.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Lovex dryfmiddel
Dankie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lovex dryfmiddel
CFE223Izak H wrote:Môre manne, ek moet ook nou begin kyk na ander kruit vir my 22250, skiet jakkalse met 55gr vmax en S335, ek het nog net 1 blik oor, enige voorstelle asb ?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
55gr @ 3900voete uit `n 26" loop.
Ek gebruik egter die laer node op 3550voete as ek reg onthou.
IMR 4320
55gr @ 3850voete uit `n 26" loop.
Laer node is net onder 3500voete as ek reg onthou.
Ek het nog nie die Loverboy poeiers probeer nie. Sal binnekort.
Met `n vleisie...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Sien onder. Dit dui op die potensiaal met die dryfmiddels.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Lovex dryfmiddel
Dankie, ek het 26" krieger loop, 20mm kroon, met rsa enkelskoot aksie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Lovex dryfmiddel
Kon self al bietjie met S070 laai vir my 6SLR, die was agter n 105g Nosler CC..
Eerste 3 nadat ek met die nuwe chassis op kon zero.. Die wapen was nog altyd baie akkuraat en oor die resultaat gaan ek verseker nie kla nie. Seker maar n SLR ding ne Cappy
Wou nog temp stabiliteit en paar ander dinge toets maar nog nie daarby uitgekom nie.
Wat wel opvallend was is hoe skoon die doppe uit die kamer kom.. Basies niks carbon nie en moet se daarvan hou ek.
Groete//uploads.tapatalk-cdn.com/20190828/875afd6063d4642904f3757d1ee0e942.jpg
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk

Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Wetter daai is mooi. Watse spoed kry jy JC?SeeMoNsteR wrote:Kon self al bietjie met S070 laai vir my 6SLR, die was agter n 105g Nosler CC..
Eerste 3 nadat ek met die nuwe chassis op kon zero.. Die wapen was nog altyd baie akkuraat en oor die resultaat gaan ek verseker nie kla nie. Seker maar n SLR ding ne Cappy![]()
Wou nog temp stabiliteit en paar ander dinge toets maar nog nie daarby uitgekom nie.
Wat wel opvallend was is hoe skoon die doppe uit die kamer kom.. Basies niks carbon nie en moet se daarvan hou ek.
Groete//uploads.tapatalk-cdn.com/20190828/875afd6063d4642904f3757d1ee0e942.jpg
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lovex dryfmiddel
SeeMoNsteR wrote:Kon self al bietjie met S070 laai vir my 6SLR, die was agter n 105g Nosler CC..
Eerste 3 nadat ek met die nuwe chassis op kon zero.. Die wapen was nog altyd baie akkuraat en oor die resultaat gaan ek verseker nie kla nie. Seker maar n SLR ding ne Cappy![]()
Wou nog temp stabiliteit en paar ander dinge toets maar nog nie daarby uitgekom nie.
Wat wel opvallend was is hoe skoon die doppe uit die kamer kom.. Basies niks carbon nie en moet se daarvan hou ek.
Groete//uploads.tapatalk-cdn.com/20190828/875afd6063d4642904f3757d1ee0e942.jpg
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Lovex dryfmiddel
Thanks Jan.. Self gesmile daar by die teiken
Dink daai was so om 3170fps uit n 28" Broughton loop.
Het S070 al anderkant 3250 gehad en S071 oor 3300 sonder ejector prints, moeilike slot of enige ander tekens van druk. Was maar tydens ladders en algemene eksperimentasie.
Het laag begin en opgwerk aangesien my QL nie daai kruite op het nie en ek self moes speel.
As dit goed doen van blik tot blik en nie snaakse goed doen as temp groot swings maak nie sal ek dit aanhou gebruik
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Dink daai was so om 3170fps uit n 28" Broughton loop.
Het S070 al anderkant 3250 gehad en S071 oor 3300 sonder ejector prints, moeilike slot of enige ander tekens van druk. Was maar tydens ladders en algemene eksperimentasie.
Het laag begin en opgwerk aangesien my QL nie daai kruite op het nie en ek self moes speel.
As dit goed doen van blik tot blik en nie snaakse goed doen as temp groot swings maak nie sal ek dit aanhou gebruik
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Goed om te hoor en dankie vir die deel.SeeMoNsteR wrote:Thanks Jan.. Self gesmile daar by die teiken
Dink daai was so om 3170fps uit n 28" Broughton loop.
Het S070 al anderkant 3250 gehad en S071 oor 3300 sonder ejector prints, moeilike slot of enige ander tekens van druk. Was maar tydens ladders en algemene eksperimentasie.
Het laag begin en opgwerk aangesien my QL nie daai kruite op het nie en ek self moes speel.
As dit goed doen van blik tot blik en nie snaakse goed doen as temp groot swings maak nie sal ek dit aanhou gebruik
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
ShaunG
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am
Re: Lovex dryfmiddel
Enige iemamd wat Lovex S070 al probeer het in n 6.5CM met 139gn Lapua Scenars?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Dit lyk asof dit goed sal vaar met 'n node by 2640vps uit 'n 24 duim loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Ek het met S060 begin speel in my 308, dit blyk asof die stafies kleiner is as S335 s'n..
Kruit brand effe stadiger as S335, maar ek het nou al gespeel met Gmx 150 gr, twee keer twee ladings gaan skiet, besig om op te werk na 'n node toe...
Het ook nossler cc 168 probeer met die S060, het hulle met groot sukses met 355 geskiet, en hulle loop soos' n jet met die S060...
Gaan die kruit in my 6.5 ook probeer.
Ek is regtig tevrede met dit, en word dit by my huis afgelaai!
Kruit brand effe stadiger as S335, maar ek het nou al gespeel met Gmx 150 gr, twee keer twee ladings gaan skiet, besig om op te werk na 'n node toe...
Het ook nossler cc 168 probeer met die S060, het hulle met groot sukses met 355 geskiet, en hulle loop soos' n jet met die S060...
Gaan die kruit in my 6.5 ook probeer.
Ek is regtig tevrede met dit, en word dit by my huis afgelaai!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Ek het so bietjie na D073.6 vir die 308 gekyk en dit lyk ook baie bruikbaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Vanoggend kennisgewing per Wapp gekry dat haelgeweer-, pistool- en sommige geweerdryfmiddels nuut op die rak is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lovex dryfmiddel
Watter .308 skiet jy. Ek weet laai data nie resepte is nie. Wat spoed skiet jy die CC's, het jy enige fotos van die groepe met S060?JohanvB wrote:Ek het met S060 begin speel in my 308, dit blyk asof die stafies kleiner is as S335 s'n..
Kruit brand effe stadiger as S335, maar ek het nou al gespeel met Gmx 150 gr, twee keer twee ladings gaan skiet, besig om op te werk na 'n node toe...
Het ook nossler cc 168 probeer met die S060, het hulle met groot sukses met 355 geskiet, en hulle loop soos' n jet met die S060...
Gaan die kruit in my 6.5 ook probeer.
Ek is regtig tevrede met dit, en word dit by my huis afgelaai!
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Hallo Swede
Ek skiet die Howa 308 20" bullbarrel...
Jong my 1ste sarsie met Nossler CC 168 gr het hier by 2700fps gehardloop, QL was nie ingenome met dit nie (effe in die rooi), maar geen soos in geen druk nie...maar het gekalibreer, en moet weer gaan skiet teen so 2606 fps, met lading 44.78 S060.

Mense, voor iemand dink dis ok om in die rooi te skiet op Quick Load, nee dit is nie!!!, juis hoekom ek bitter vinnig terug is QL toe om kalibreer.JohanvB wrote:Hallo Swede
Ek skiet die Howa 308 20" bullbarrel...
Jong my 1ste sarsie met Nossler CC 168 gr het hier by 2700fps gehardloop, QL was nie ingenome met dit nie (effe in die rooi), maar geen soos in geen druk nie...maar het gekalibreer, en moet weer gaan skiet teen so 2606 fps, met lading 44.78 S060.
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Lovex dryfmiddel
Hi Manne
Waar kry jy die dryfmiddel
Johan22
Waar kry jy die dryfmiddel
Johan22
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Google KK's Guns & Ammo
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Lovex dryfmiddel
Sy kruit is gedaantripodmvr wrote:Google KK's Guns & Ammo
Johan22
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Die manne koop verwoed lyk dit my. Hy het verlede week 'n besending ingekry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Lovex dryfmiddel
Toe ek Maandag bel toe het hy nie meer S070 gehad nie.
Sent from my G8141 using Tapatalk
Sent from my G8141 using Tapatalk
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: Lovex dryfmiddel
Vanoggend berekende data te Rooikraal gaan skiet
6.5x55 - 46.8gr S070 met 143gr ELDX.
Voorberekening is teen 19 C gedoen en vandag was dit 28 grade.
Die kruit lyk of dit potensiaal het
Met die 300 is die spoed nog te stadig om kommentaar te lewer.
[attachment=0]Lovex S070 - 6.5x55.jpg[/attachment]
6.5x55 - 46.8gr S070 met 143gr ELDX.
Voorberekening is teen 19 C gedoen en vandag was dit 28 grade.
Die kruit lyk of dit potensiaal het
Met die 300 is die spoed nog te stadig om kommentaar te lewer.
[attachment=0]Lovex S070 - 6.5x55.jpg[/attachment]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lovex dryfmiddel
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190915/e7c825313ac5561a3596df105d9275d1.jpg
.308 168 gr Hybrid Target
D073.6