Hallo Almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Benna7
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Aug 06, 2019 6:31 pm

Hallo Almal

Post by Benna7 »

Weet nie wat om als te se met aansluiting,so se maar as ek iets uitgelos het.
Bennie Lubbe. 30 jaar oud. Gemaak en gebore en grootgeword buite Postmasburg Noord Kaap.
308 howa vir jag/ondiere
.22 savage vir speel en seuntjie leer skiet(selfde een waarmee my pa my geleer het)
12br mossberg vir speel en as dit nodig is
9mm browning eerste pistool self verdediging
9mm cz p07 sport/jag

Dankie vir al die raad wat ek al kon "steel" op die groep voor ek myself voorgestel het.
Sien hier kan i ou baie leer



Sent from my SM-G930F using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hallo Almal

Post by tripodmvr »

Baie welkom. Jy het baie al gesê maar ons wil jou bydraes in die toekoms sien.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hallo Almal

Post by Heinz Petersen »

Welkom Bennie. Ja, as jy dink jy weet iets, dan is daar weer n nuwe tegniek uit om te laai of skiet.
So leer ons almal elke dag iets nuuts.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hallo Almal

Post by FHM »

Dagse Bennie, welkom by ons kampvuur.
Ek kom ook van jou wereld af, het '83 gematrikuleer by H/skool Sishen.
Daar was n rooi-kop Lubbe girl saam my in matriek daai tyd maar kan nie haar naam onthou nie - dalk familie van jou?
Geniet dit hier saam ons. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Benna7
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Aug 06, 2019 6:31 pm

Re: Hallo Almal

Post by Benna7 »

Hi FHM. Nee ken nie vir hulle nie. My pa en sy suster was so '75 se kant uit die skool uit

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Benna7
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Aug 06, 2019 6:31 pm

Re: Hallo Almal

Post by Benna7 »

Sishen was i lekker plek. Appyship daar gedoen so 11jaar terug

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Post Reply