Die kwaliteit van die video berus op vier dinge.
Die korrekte opstelling en instelling van die Triggercam op jou teleskoop.
Die korrekte parralaks verstelling op 'n gegewe afstand tov die teiken.
Die beligtings hoek van die teiken tov die Triggercam en die teleskoop en dan laastens die kwaliteit van die teleskoop se glas.
Alhoewel dit baie maklik is om die Triggercam te monteer en te fokus, moet daar onthou word dat nie almal van ons profesionele fotograwe of kameramanne is nie. Dit is 'n leerskool met baie slaggate. Ek het byvoorbeeld op my laaste jag omtrent nie een bruikbare video geneem nie. Nie omdat ek nie probeer het nie, maar omdat ek nie gereeld die beeld kwaliteit bevestig het op my selfoon nie. 'n Rowwe bakkie-rit of ses het die Triggercam uit fokus laat skuif en met die son agter die teiken, in kombinasie daarmee, het ek met leë hande huiswaarts gekeer. Die bokke het darem gehang.
Triggercam
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Triggercam
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Triggercam
Goeie advies Gawie.
Die trigger cam kan as jy by die jagpunt kom in n kwessie van 2min net mooi “gefine tune” word. Dis ook goed on alles buite mooi op te stel.
Die trigger cam kan as jy by die jagpunt kom in n kwessie van 2min net mooi “gefine tune” word. Dis ook goed on alles buite mooi op te stel.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Triggercam
Dink ek gaan een maar moet kry vir die LA skote. Dit gaan mens baie help en jy gaan baie uit die video kan keer as mens die opstel van die ding kan uitsort.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Triggercam
Jan hulle gaan uitstal by zgs dan kan jy kyk!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Triggercam
Dankie Nico dit gaan baie help.
Se vir daai manne hulle moet maar so paar geseelde tassies ook saamvat...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Se vir daai manne hulle moet maar so paar geseelde tassies ook saamvat...

Sent from my iPhone using Tapatalk
