Goeie dag!
Ek is 'n nuwe lid, afkomstig vanaf die Roodepoort area.
Baie lief vir die buitelewe, skiet, jag en visvang.
Hoop om te leer en my kennis deur die forum en julle waardevolle raad aan te vul!
Hallo almal
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Hallo almal
Voor ons jou welkom heet, kan jy ons jou opinie gee op die volgende aspek:Guillaume wrote:Goeie dag!
Ek is 'n nuwe lid, afkomstig vanaf die Roodepoort area.
Baie lief vir die buitelewe, skiet, jag en visvang.
Hoop om te leer en my kennis deur die forum en julle waardevolle raad aan te vul!
Waneer reken jy is dit jag op n bok, en waneer reken jy is dit skiet op n bok?
MAW, wanner jag mens nie meer bok-jag nie maar word dit eerder as "bok-skiet" gesien?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hallo almal
Welkom Guillaume,FHM wrote:Voor ons jou welkom heet, kan jy ons jou opinie gee op die volgende aspek:Guillaume wrote:Goeie dag!
Ek is 'n nuwe lid, afkomstig vanaf die Roodepoort area.
Baie lief vir die buitelewe, skiet, jag en visvang.
Hoop om te leer en my kennis deur die forum en julle waardevolle raad aan te vul!
Waneer reken jy is dit jag op n bok, en waneer reken jy is dit skiet op n bok?
MAW, wanner jag mens nie meer bok-jag nie maar word dit eerder as "bok-skiet" gesien?
FHM het jou nou n strawwe vraag gevra wat jy eerder nie moet andwoord nie....
Welkom by die forum!
Andre
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Hallo almal
Welkom, hier is 'n hengel afdeling ook, jy is by die regte forum, jy gaan dit geniet
Groetnis
Jaco
Groetnis
Jaco
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Guillaume
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Thu Aug 29, 2019 8:54 am
Re: Hallo almal
Dankie manne!
FHM eendag as ek groot is hoop ek om daardie antwoord te ken!
FHM eendag as ek groot is hoop ek om daardie antwoord te ken!
