Pasmaakgewere in Amerika
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Pasmaakgewere in Amerika
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pasmaakgewere in Amerika
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Pasmaakgewere in Amerika
Ma se hare dis mooi!Capt. Oblivious wrote:Hoe jy n custom roer van scratch af bou
https://www.facebook.com/pages/category ... LC/photos/
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Pasmaakgewere in Amerika
Naand, al n paar Gunwerks roere laat kom SA toe deur hulle verspryder. Daai goed skiet en klaar...... maar SPR kan gladnie terugstaan nie. Daai carbon barrels is iets om te ervaar!!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Pasmaakgewere in Amerika
Dan die ander ding, kyk bq na Morne vd Merwe se artikel oor die Shehane, baie 'on par' met die 'builds' van ooriewater.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Pasmaakgewere in Amerika
Hallo Andre,andre007 wrote:Naand, al n paar Gunwerks roere laat kom SA toe deur hulle verspryder. Daai goed skiet en klaar...... maar SPR kan gladnie terugstaan nie. Daai carbon barrels is iets om te ervaar!!
Het jy dalk die agente se kontak besonderhede?
Groete
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Pasmaakgewere in Amerika
Hallo TampieTampie wrote:Hallo Andre,andre007 wrote:Naand, al n paar Gunwerks roere laat kom SA toe deur hulle verspryder. Daai goed skiet en klaar...... maar SPR kan gladnie terugstaan nie. Daai carbon barrels is iets om te ervaar!!
Het jy dalk die agente se kontak besonderhede?
Groete
Dis Euro Optic South Africa
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Pasmaakgewere in Amerika
Innige dank!