Dag Manne,
Ek wil graag weet watse teleskoop ringe ek vir 'n Brno ZKW 465 .22 Hornet moet gebruik, die teleskoop is sommer 'n goedkoop Hawke 4-12x40 met 1" buis.
teleskoop Ringe vir .22 Hornet
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: teleskoop Ringe vir .22 Hornet
Armand Steenkamp op hierdie forum behoort jou te kan vertel. Lees ook op bl 32 van Sep 2019 se Jagter / Hunter tydskrif oor sy .22 Hornet Brno ZKW 465.