Goeie dag manne.
N vriend het n rudolph pard nv007 nagsig wat agter op n gewone teleskoop pas.
Ons sukkel erg met hom- as iemand my kan help met paar vrae-
Ons kry nie die app om te connect met die kanera nie- dis op n iphonex.
Het nou die ppshow app en n ander app- altwee sê conecting en dan skop hy uit.
Tweedens - as die kruishaar in fokus is , is die beeld uit fokus en anders om.
Sal enige hulp wardeur!
Rudolph pard nv007 hulp
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Rudolph pard nv007 hulp
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Rudolph pard nv007 hulp
Kan Rudolph dan nie help nie?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Rudolph pard nv007 hulp
Ja hy het gehelp met die app- dis n probleem met die laaste update.
Met die fokus sukkel dit nog bietjie- dog dalk het iemand al sy “tricks” agtergekom. Maar kry nie die kruis en beeld in fokus nie.
Met die fokus sukkel dit nog bietjie- dog dalk het iemand al sy “tricks” agtergekom. Maar kry nie die kruis en beeld in fokus nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Rudolph pard nv007 hulp
Nico
Myne is nog in sy doos. Sal hom vanaand probeer en jou laat weet. Vertrou nie regtig die Chinese perd nie.
Groetnis
Etienne
Myne is nog in sy doos. Sal hom vanaand probeer en jou laat weet. Vertrou nie regtig die Chinese perd nie.
Groetnis
Etienne
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Rudolph pard nv007 hulp
Dankie!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Rudolph pard nv007 hulp
Sub. Besluit tussen so ou en 'n ATN.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Rudolph pard nv007 hulp
So effens van die onderwerp af - ek het onlangs die NV008 aangeskaf, en is regtig baie beindruk
daarmee. My broer het 'n ATN nagsigteleskoop (ek is nie seker watter model nie) en hy reken
die NV008 se beeld is beter.
Lyk darem nie of die PARD heeltemal "tipies swak Sjinese" kwaliteit is nie....
daarmee. My broer het 'n ATN nagsigteleskoop (ek is nie seker watter model nie) en hy reken
die NV008 se beeld is beter.
Lyk darem nie of die PARD heeltemal "tipies swak Sjinese" kwaliteit is nie....
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.

