Goeie middag
Ek wil graag hoor by die manne met ervaring spesifiek hoe die teleskoop "track" asook hoe hy vaar met die onvoorsiende stampies en skud after in die bakkie?
Byvoorbaat dank.
Lynx lx3 5-30x56 ervaring
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
geen probleem met myne nog ondervind nie.
track ook reg tot op hede.
track ook reg tot op hede.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1232
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Track presies..so jy kan koop
Pssst.. glas is uitstekend vir sy prysklas.
Pssst.. glas is uitstekend vir sy prysklas.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
As dit kan help....Sons of Guns sien ek het hom op uitverkoping vir R16800
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Ek sou egter die LX3 2.5-15x50 roete gaan as dit op 'n bakkie geweer gesit gaan word. Die 5-30 is 'n groot swaar scope en gaan baie spasie vat.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Dit is 'n uitstekende prys.jdpretorius wrote:As dit kan help....Sons of Guns sien ek het hom op uitverkoping vir R16800
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
-
bosveld.jagter
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Tue May 29, 2012 11:13 pm
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Baie bly om dit te hoor. Hoelank het jy hom al as ek kan vra?ruaanb wrote:geen probleem met myne nog ondervind nie.
track ook reg tot op hede.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
2 jaar +.
-
bosveld.jagter
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Tue May 29, 2012 11:13 pm
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Dankie Ruaan, ek wil hom egter op my .243 sit wat my jan-alle-man geweer is, so dit sal nie uitsluitlik 'n bakkie geweer wees nie.ruaanb wrote:Ek sou egter die LX3 2.5-15x50 roete gaan as dit op 'n bakkie geweer gesit gaan word. Die 5-30 is 'n groot swaar scope en gaan baie spasie vat.
Waardeer die raad.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1232
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Jy het n PM..

