Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Bewolktheid, te skerp lig, winter son wat laer sit......al die goed beinvloed die instrument.
Ek begin dink die hoogte bo die sensor, of hoogte net onder die wit sonskerms, speel ook n rol.
Dalk moet jou kruishaar elke keer met hoogte merkies dieselfde hoogte bo die lense skiet....
Paar videos wat ek gekyk het, wys n paar LED's, ander is weer amper infrarooi ligte, buisligte werk nie.
Kon iemand al so ligstelsel suksesvol in sy chrono inkry, wat die lig so konstant moontlik hou??
Ek luister om te leer
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Ek kan onthou gaan kyk op lugeweer forum - daai manne het die hele bedrading ligte oplosing gedoen. Infrarooi. As ek reg onthou is die pellet in donker oor sensor geskiet en leesing 100% so ook in direkte sonlig.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Yes ons het dit reg gekry.Cobus(Cobb) wrote:Bewolktheid, te skerp lig, winter son wat laer sit......al die goed beinvloed die instrument.
Ek begin dink die hoogte bo die sensor, of hoogte net onder die wit sonskerms, speel ook n rol.
Dalk moet jou kruishaar elke keer met hoogte merkies dieselfde hoogte bo die lense skiet....
Paar videos wat ek gekyk het, wys n paar LED's, ander is weer amper infrarooi ligte, buisligte werk nie.
Kon iemand al so ligstelsel suksesvol in sy chrono inkry, wat die lig so konstant moontlik hou??
Ek luister om te leer
Cheers
Is eintlik baie eenvoudig, verkoop hom en koop n magneto dan kan jy somer in die aand spoed meet en flits gebruik om jou tafel te verlig laat jy nie af val nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Ek het by Geno sulke "perspex" screens gekoop vir my Chrony toe sy oorspronklike screens gebreek het.
Van toe af sukkel ek nie meer met die chrony nie! Ek kan nie onthou wanneer laas het hy nie n skoot opgetel nie, dit is nou vroeg oggend, middel van die dag, laat middag. Vol sonskyn of bewolkte omstandighede!
Ek was saterdag middag op die baan laatmiddag, dit was bewolk en die lig was lekker sleg al was so rondom 5 uur gewees en my chrony het al die skote opgetel. Sondag weer op die baan so 11-12 uur se koers, vol sonskyn dag en al my skote weer opgetel.
Gaan hoor by n sign plek of hulle nie wit perspex of cuts het nie, gebruik jou ou screens as templates en maak nuwes, jy mag dalk net verbaas wees!
Van toe af sukkel ek nie meer met die chrony nie! Ek kan nie onthou wanneer laas het hy nie n skoot opgetel nie, dit is nou vroeg oggend, middel van die dag, laat middag. Vol sonskyn of bewolkte omstandighede!
Ek was saterdag middag op die baan laatmiddag, dit was bewolk en die lig was lekker sleg al was so rondom 5 uur gewees en my chrony het al die skote opgetel. Sondag weer op die baan so 11-12 uur se koers, vol sonskyn dag en al my skote weer opgetel.
Gaan hoor by n sign plek of hulle nie wit perspex of cuts het nie, gebruik jou ou screens as templates en maak nuwes, jy mag dalk net verbaas wees!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Ja ja........Capt. Oblivious wrote:Yes ons het dit reg gekry.Cobus(Cobb) wrote:Bewolktheid, te skerp lig, winter son wat laer sit......al die goed beinvloed die instrument.
Ek begin dink die hoogte bo die sensor, of hoogte net onder die wit sonskerms, speel ook n rol.
Dalk moet jou kruishaar elke keer met hoogte merkies dieselfde hoogte bo die lense skiet....
Paar videos wat ek gekyk het, wys n paar LED's, ander is weer amper infrarooi ligte, buisligte werk nie.
Kon iemand al so ligstelsel suksesvol in sy chrono inkry, wat die lig so konstant moontlik hou??
Ek luister om te leer
Cheers
Is eintlik baie eenvoudig, verkoop hom en koop n magneto dan kan jy somer in die aand spoed meet en flits gebruik om jou tafel te verlig laat jy nie af val nie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Cobuss, soos Blazer daar se n klompie jaar terug het die manne dit op die airrifle forum gedoen en dit het mooi gerwerk volgens hulle maar was nogals n storie. Ek dink een van die manne wat nog met dit begin het was ons Jannie (JTM), ek sal bq daar rond krap en kyk of ek dit nie kan kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2218
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Ek gaan vir my n groot plastiek tonnel maak of koop wat oor die kronograaf pas, dan word die lig eweredig binne die tonnel versprei.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Plant dan sommer komkommer en tamaties in daai tonnel. Jy kan hulle dan lekker water gee terwyl jy wag vir jou loop om af te koel.Ds J wrote:Ek gaan vir my n groot plastiek tonnel maak of koop wat oor die kronograaf pas, dan word die lig eweredig binne die tonnel versprei.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2218
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Wouter Roets wrote:Plant dan sommer komkommer en tamaties in daai tonnel. Jy kan hulle dan lekker water gee terwyl jy wag vir jou loop om af te koel.Ds J wrote:Ek gaan vir my n groot plastiek tonnel maak of koop wat oor die kronograaf pas, dan word die lig eweredig binne die tonnel versprei.
Hahaha! Die kronograaf en sy tonnelskerm is darem 5m voor die loop, en ja, dis goed warm hier by ons maar die lope koel nog steeds af
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Like daai idee Ds J.......maar jy bou ineffek ‘n mooi windseil wat wag om deur wind geskep te word.
Vandag van 11am af lekker geskiet tot so 1pm toe.....toe stop hy sy lesings in daai helder son.
Dis moer irriterend.....n plan sal gemaak moet word.
Cheers
Vandag van 11am af lekker geskiet tot so 1pm toe.....toe stop hy sy lesings in daai helder son.
Dis moer irriterend.....n plan sal gemaak moet word.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
Jis, ek weet hierdie perd is al mooi doodgeslaan. Maar is dit nie maar beter om net ‘n Magnetospeed te kry nie? Al is dit die Sporter model? Ja, ek weet hy hang aan die loop en affekteer POI op dun lope, maar jy gebruik hom net om lading spoed te bevestig - jy skiet nie heel dag en al dag met hom nie. En daar is maniere om hom te maak werk dat hy aan die kolf vas kom in plaas van die loop.
Hy is bietjie duurder, maar dink aan al die tyd, punte en frustrasie wat jy gaan spaar...

DeonVD
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Thu May 23, 2019 10:06 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Chronograaf: Wie kon hom al met sukses belig??
....of 'n Labradar?
Cobus, daar is niks fout met jou idee nie. Ek is seker JTM loer nog hier rond al is hy 11 ure voor ons in tyd.
Sover ek kan onthou moet die lig 'n seker frekwensie hê om te kan werk.
Jannie kom in.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!