Fokus met Bobjaan
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ek dink sy eie huishonde byt hom ook.............
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Vat hom Taffie!!!tafjak wrote: MAAR ons/boere moet mos deur leke(het nie 'n clue wat hulle doen nie) soos Bool en Robbie die Nar voorgeskryf word hoe om vleis en vesels te produseer. Waar het het julle al van so iets gehoor, dit is mos loutere nonsens dat sulke mense die kans gegun word om hulle bekke oop te maak om te s? oor die lewensaar van die land.
Ek kan nie glo dat die boere dit toelaat nie! Ons boere moet wakker skrik! Hierdie manne rig meer skade aan as wat 'n hele klomp jakkalse saam kan regkry! Hulle duiwel ons mark op! Ek sou dink hulle tjank moes lankal vasgetrap gewees het! Mooi man, Taffie - sweep die manne op laat ons oorgaan tot aksie! Wie dink hulle is hulle?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Fokus met Bobjaan
Hulle is al so v?r in hierdie oefening in, daar's nie meer omdraai nie. Boonop kan daar nie met rooi gesigte gesit word nie.
Met hierdie hoogs opgesweepte kandidate van die publiek en befondsers kan hulle nie hulle deuntjie verander nie.
Een van my raaie is dat hulle o.a. 'n nis mark (vleis waarvoor meer gevra kan word a.g.v 'n "spesiale" boerdery praktyk)
probeer skep en daardeur die boere wat hulle (of dan sal) ondersteun die spesiale "stamp" gee, en dus 'n premie op die vleis
kan vra.
Behalwe vir die groenerigheid, gaan dit maar ook om geld.

Last edited by Ja3 on Sun Jul 05, 2009 9:10 am, edited 1 time in total.
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Dink julle die nis mark ding kan werk.
Wat gaan hulle maak met die NamibIese en Australiese vleis. Wie gaan dit kontroleer. Dit is maklik om `n embleem te skep en te registreer, maar nie so maklik om dit tot sy reg te laat kom. Daar is nie werklik voordeel vir die kettingwinkels in die produk.
Wie gaan vleis koop as hy weet die ander boudjoppie het die jakkals lewendig afgevreet?
Lukas

Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo LMB / Ja3 / Louis102 / almal
Daar is in 'n onlangse ondersoek bevind dat die algemene publiek nie so pro-groen is as wat hierdie manne wil voorgee nie. 'n Bitter klein persentasie (+-4-5%) is bereid om meer vir sulke produkte (vleis) te betaal. Veel meer stel belang in die algemene (gehalte) en prys van die produk.
Vir die sentimentaliste (die OU en sy vriendjie-wat-aan-die-arm-gebyt-is) gaan dit egter oor iets anders. Hulle stel nie werklik belang of mense die "green or fair lable" produkte gaan koop nie. Hulle gebruik wel die foefie sodat die sentimentele sektor van die publiek hulle beursies vir hulle GROOT saak kan oopmaak!
Money, money...

tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Louis/Ambessa/Ja3/Meerkat/LMB
Taffie
As dit gaan werk sal die gaping tussen die 2 "Brands" nie te groot moet wees nie, anders speel ou Bool en Robbie die Hanswors in die boere se hand. Die verspreiders sal nie die kans laat verby gaan om 'n ekstra sent te maak uit die "loop hole" nie en die jakkalsdoodmakendeboere sal dan eers die vrugte pluk vir hul beheermaatre?ls omdat net baie meer antijakkalsvleis op die rakke sal wees teen 'n fraksie laer prys. Voorheen al genoem dat die dunner beursie eers lekker by die kassiere sal stem. Ek spel ook soos Derek Watts vandag.Ja3 wrote:Een van my raaie is dat hulle o.a. 'n nis mark (vleis waarvoor meer gevra kan word a.g.v 'n "spesiale" boerdery praktyk)
probeer skep en daardeur die boere wat hulle (of sal) ondersteun die spesiale "stamp" gee, en dus 'n premie op die vleis
kan vra.
Taffie
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Fokus met Bobjaan
`n Klient het onlangs aan my die stelling gemaak, "Ek koop eerder `n appel koop wat gesond is, as een wat organies is met `n wurm in."
Lukas
Lukas
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Wat is die kanse dat `n mens `n klag by die onbudsman kan l? ivm die eensydige beriggewing van die afgelope tyd.
Dit is mos daarop uit om landbou in `n swak lig te stel en net een kant van die saak word gewys.
Lukas
Dit is mos daarop uit om landbou in `n swak lig te stel en net een kant van die saak word gewys.
Lukas
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Doodreg my Oom! In die praktyk is dit ook 'n onuitvoerbare plan. Wie gaan kontroleer of die vereistes vir hiedie nuwe "groen jakkals vriendelike skaapvleis" deur die boere nagekom word? Sover ek weet gaan hierdie lammertjies presies die selfde smaak! As daar 'n premie te verdien is, sal baie boere ewe skielik "groen" wees, maar as ek 'n jakkals is , sal ek nie te gerus wees nie. Die publiek sal net nie meer hoor van al die jakkalse wat hul lewe verloor nie. Ek voorspel ook 'n oplewing in die meer klandistiene metodes om hulle getalle te beheer. En as bykans alle skapies ewe skielik "jakkals vriendelik groen" is, is daar geen punt meer om so 'n handelsmerk te h? nie. Die plan is dood gebore - tyd sal leer - ek mag verkeerd wees.Ambessa wrote: ...Vir die sentimentaliste (die OU en sy vriendjie-wat-aan-die-arm-gebyt-is) gaan dit egter oor iets anders. Hulle stel nie werklik belang of mense die "green or fair lable" produkte gaan koop nie. Hulle gebruik wel die foefie sodat die sentimentele sektor van die publiek hulle beursies vir hulle GROOT saak kan oopmaak!
Dit beten egter nie dat hierdie publisiteit nie groot skade aanrig tov die verbruik van skaapvleis nie. Hoe kan ons uitvind of die Carte Blance-program 'n impak op die verbruik van skaapvleis gehad het? Watter organisasie kan vergelykende syfers voorsien om te probeer bepaal of daar 'n impak op die verbruik van skaapvleis was, nadat die program uitgesaai is? RPO miskien?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Louis102
Jy is weer in die kol. Soos ges? die foefie word net gebruik om geld by lede van die publiek te kry. Die ouens weet mos daar is 'n goeie kans dat hulle boikotaksies veeboere se besigheid kan/mag skaad - al is dit net die negatiewe beeld wat van die barbaarse boere geskep word. Desondanks gaan hulle voort met hul truuks.
Daar is mos duidelik geen werklike belang by die veeboer se prim?re besigheid nie.
Pleks dat die sentimentaliste (die OU en sy vriendjie-wat-aan-die-arm-gebyt-is) hulle beywer om met konstruktiewe oplossings na vore te kom.
Ambessa
Jy is weer in die kol. Soos ges? die foefie word net gebruik om geld by lede van die publiek te kry. Die ouens weet mos daar is 'n goeie kans dat hulle boikotaksies veeboere se besigheid kan/mag skaad - al is dit net die negatiewe beeld wat van die barbaarse boere geskep word. Desondanks gaan hulle voort met hul truuks.
Daar is mos duidelik geen werklike belang by die veeboer se prim?re besigheid nie.
Pleks dat die sentimentaliste (die OU en sy vriendjie-wat-aan-die-arm-gebyt-is) hulle beywer om met konstruktiewe oplossings na vore te kom.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Jammer Lukas, ek sien nou eers jy maak die selfde punt (min of meer) - wou nie met opset met jou kallers ploeg nie. Iets wat jy s? laat my dink: Die enigste gewaarborgde "jakkals vriendelike skaapvleis" kom van plekke soos Australi? waar jakkals nie nog nie voorkom nie. Die verbruiker kan dalk twee keer dink, sou Bool & Kie voorgaan met hulle heksejag.LMB wrote: Dink julle die nis mark ding kan werk.
Wat gaan hulle maak met die NamibIese en Australiese vleis. Wie gaan dit kontroleer. Dit is maklik om `n embleem te skep en te registreer, maar nie so maklik om dit tot sy reg te laat kom. Daar is nie werklik voordeel vir die kettingwinkels in die produk.
Wie gaan vleis koop as hy weet die ander boudjoppie het die jakkals lewendig afgevreet?
Lukas
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ambessa
Jy het mos vriende in die ho? plekke! Kan jy nie by die RVAV, RPO of iemand uitvind of daar 'n afname in die verbruik van skaapvleis was (vergelykend met ander vleissoorte) die afgelope tydjie nie. Iets wat ons miskien voor die deur van Bool & Kie kan l? nie? Dalk sal dit die boere kwaad maak. Hulle moet voel die boere kan seerder as daardie jakkalsie byt!
Of is ek nou onredelik?

[quote="Louis102"]...vriende in die ho? plekke! ...uitvind of daar 'n afname in die verbruik van skaapvleis was (vergelykend met ander vleissoorte) die afgelope tydjie nie./quote]
...weet nie van die eerste deel van die stelling nie, is maar 'n doodgewone aardling.
Nietemin, alhoewel daar moontlik tans nog nie werklik 'n grootskaalse impak is agv hulle aapstreke nie, mag die ding (hulle optrede en die gevolge - boikot) eskaleer en dan is daar p?re!
...volg maar net na die impak van die groenes op die Australiese wolbedryf...
Ambessa
[quote="Louis102"]...vriende in die ho? plekke! ...uitvind of daar 'n afname in die verbruik van skaapvleis was (vergelykend met ander vleissoorte) die afgelope tydjie nie./quote]
...weet nie van die eerste deel van die stelling nie, is maar 'n doodgewone aardling.
Nietemin, alhoewel daar moontlik tans nog nie werklik 'n grootskaalse impak is agv hulle aapstreke nie, mag die ding (hulle optrede en die gevolge - boikot) eskaleer en dan is daar p?re!
...volg maar net na die impak van die groenes op die Australiese wolbedryf...
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ambessa
Louis
Weet ons dat die impak tans klein is, of raai ons?Ambessa wrote: ... alhoewel daar moontlik tans nog nie werklik 'n grootskaalse impak is agv hulle aapstreke nie, mag die ding (hulle optrede en die gevolge - boikot) eskaleer en dan is daar p?re!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Louis102
Sal bietjie uitvind.
Dit mag moeilik wees om die impak te skei van die algemene effek van die resessie.
Ambessa
Sal bietjie uitvind.
Dit mag moeilik wees om die impak te skei van die algemene effek van die resessie.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
AmbessaAmbessa wrote:
...Dit mag moeilik wees om die impak te skei van die algemene effek van die resessie.
Die totale verbruik van skaapvleis kan wel wesentlik deur die resessie geraak word. Daarom sal dit nie baat om na daardie syfer te kyk nie.
Die syfer wat vir ons doeleindes belangrik is, is die volgende: Die verhouding van die verbruik van skaapvleis, gemeet teenoor kompeterende prote?en bronne. Al wat ons wil weet is of die verbruik van skaapvleis afgeneem het gemeet teenoor ander vleissoorte (bees, vark, hoender, vis) in die twee weke nadat die program uitgesaai is. Dit moet vergelyk word met die verhouding van verbruik in die twee weke voor die program uitgesaai is. Daar is tog min rede hoekom die verhouding (%-gewys) binne vier weke wesentlik moes verander. Ek verstaan dat mense weens die ekonomie dalk na goedkoper vleissoorte sal kyk, maar die effek kan tog nie dramaties verander het binne die gegewe 4 week periode nie. Of dink ek verkeerd?
Iemand, iewers, sal hierdie soort statistieke byhou. Daar is 'n paar slim Landbou Ekonome verbonde aan die Vrystaatse Universiteit, neem ek aan. Kan ons nie by hulle deur aanklop nie? Iemand het hier op die Forum het mos ges?: "Om te meet, is om te weet"
Groete
Louis
Anders moet ons by die PUK-Kampus gaan kers opsteek. Die slimmer mense kom gewoonlik van daar!
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Fokus met Bobjaan
Menere
Nog 'n raaiskoot.. met so bietjie spekulasie. Use it, don't use it.
Die massas behoort nie veel om te gee oor hierdie "tag" nie, en dus sal wel die "4-5%" bereid wees om meer te betaal. Die klem l? egter op die moontlike ho?r inkomste per kg vir die veeboer, en indien die somme gemaak word, kan dit dalk haalbaar wees om so oor te skakel. Indien so-iets suksesvol sou wees, sit jy inelkgeval aan die einde van die dag weer met 'n groter aanbod in die spesifieke marksegment, en, of die pryse sal weer afkom vir hierdie "spesiale" vleis, of die oorskot sal uitgevoer word indien so-iets ooit gekoordineer kon word. Hierdie produk kan egter 10-30% meer kos.
Dit gaan egter oor die geselekteerde groep wat dus 'n premie kan verdien indien hulle so 'n plan aanneem, of die res nou oorslaan of nie.
Wat my egter pla is die moontlikheid dat hierdie propaganda 'n positiewe inspuiting kan gee aan die Australiese wol/vleis afset in hierdie land d.m.v wetgewing/beleid wat aangepas kan word (makliker roete uit, soos sommiges kan redeneer..) en dan sodoende die mark oorskadu, wat ons "soort" gaan onderdruk. So wat ek nou egter wil kwytraak is dit... Daar is altyd die moontlikheid dat die slang in die gras heelwat groter kan wees, en dat die aanhitsing selfs steun kan werf onder ons rugbyvriende se uitvoerbeheerraad af ondertoe, aangesien hulle finansie?l groot kan baat hierby.
Dit blyk asof die UAE (wat 'n prominente klant is van aus skaap) ook daarna begin poog om selfonderhoudend te wees. Ek het so indruk gekry toe ek so paar maande terug deur Dubai was. Hulle is (lyk so) besig om hulle voedsel kettings te konsolideer en streef daarna om ook selfonderhoudend te wees (hulle beskik oor water, ontsoute water en baie daarvan). Die tendens wil voorkom asof aus se uitvoer-kanaal ook kan vernou, en nuwe weivelde kan ook onder die soeklig kom.

Last edited by Ja3 on Sun Jul 05, 2009 10:39 am, edited 1 time in total.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Fokus met Bobjaan
'n Interessante voorbeeld is dat Suid-Amerikaanse koffieboere (kommersie?l en kleinskaal) 'n premie verdien indien hulle voldoen aan sekere verbouingspraktyke om die ontbossing
van die re?nwoude te bekamp en te staak. Hierdie premie filtreer ook deur na die verbruiker, wat in die opsig van koffie nie eintlik 'n keuse het nie aangesien dit globaal ge-implementeer word.
Die voorbeeld is moontlik in 'n ander liga, maar dit dui steeds dat indien 'n kwessie werklik problematies is (in die opsig globale verwarming/ co2) dit wel gedoen kan word.
Het julle al waargeneem hoe die prys van koffie verhoog het die afgelope 2 jaar?
Ja3
van die re?nwoude te bekamp en te staak. Hierdie premie filtreer ook deur na die verbruiker, wat in die opsig van koffie nie eintlik 'n keuse het nie aangesien dit globaal ge-implementeer word.
Die voorbeeld is moontlik in 'n ander liga, maar dit dui steeds dat indien 'n kwessie werklik problematies is (in die opsig globale verwarming/ co2) dit wel gedoen kan word.
Het julle al waargeneem hoe die prys van koffie verhoog het die afgelope 2 jaar?
Ja3
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Miskien mis ek iets, maar soos ek dit het, het Australi? ook probleemdiere, en word die goed sommer met gif uit vliegtuie beheer. Daar is die staat egter betrokke by die beheer. Ek glo dus die Australiese vleis kwalifiseer nie regtig.
Sodra die vleis duurder raak, is dit net weer die gegoede mense wat hul dit kan bekostig, so die middel en laer inkomste sal hom nie daaraan steur. Ek dink Kruger het iewers die som gemaak hoeveel jy moet m,eer per kg kry om die 50% verlies aan probleemdiere op te maak. Ek dink nie iemand sal dit wil betaal.
Ek dink die oplossing vir die boer is om harder propaganda teen die aksie te maak sodat die verbruiker reg ingelig is.

Hunter xxx
Re: Fokus met Bobjaan
Farmers, cheetahs explore the art of living together
The Namibian
Thursday, November 3, 2005 - Web posted at 8:28:26 GMT
* LINDSAY DENTLINGER
WHEN farmers capture cheetahs that they believe are attacking their livestock, the Africat Foundation and the Cheetah Conservation Fund are left with the tough decision of what to do with these big cats.
The Cheetah Conservation Fund (CCF) says it rescues up to 70 cats a year, caught by farmers in trap cages.
This week Africat and CCF provided details on how they deal with these animals and the criteria used to decide whether or not to release the animals back into the wild.
"Living with predators is never going to be easy, but it can be done, as is being demonstrated by many Namibian farmers.
Removing cheetahs buys some time for the farmer and the cat, but ultimately, the key to human-predator conflict resolution lies in sound livestock and wildlife management," say the two organisations, both of which are based in the Otjiwarongo area.
Farmland captures typically take place at so-called "play trees", along fence lines, or in the veld using live bait.
Mostly, these animals are captured because a farmer has suffered a loss or as a preventive measure.
But sometimes they are captured purely as a result of cheetah activity being seen.
"Captures very rarely take place at a kraal and virtually never in the same time frame as an actual loss.
Since cheetahs rarely return to a kill, the captured animals are seldom directly associated with a specific loss, as is more commonly the case with leopards," say Africat and the CCF.
The CCF's Bonnie Schumann told The Namibian that farmers rarely intend to kill the animals but just want them removed from areas where they are perceived to be causing damage.
"It's all about livestock management.
But exterminating the predator doesn't solve the problem," Schumann said.
CAPTURE Most cats captured on farmland are caught at play trees - a tree where cheetahs regularly gather to socialise and play.
Schumann says this is an indication that the animal caught is not necessarily directly responsible for any damage.
"Where and when a cheetah is captured is usually a good indication as to whether the actual cheetah that may have been causing livestock losses has been caught.
A cheetah captured inside a kraal is more likely to be the problem than a cheetah captured at a play tree, because multiple individuals with overlapping home ranges, as well as transient youngsters, visit the play trees," say Africat and the CCF.
Cheetahs captured at play trees are considered releasable, because this indiscriminate capture does not target specific conflict animals, but rather any cheetah passing through.
The period between livestock loss and capture is also important when determining whether the right predator has been caught.
Most captures occur days or even weeks after a loss.
Radio telemetry data collected over nine years shows that cheetahs are virtually never found on the same farm from one week to the next, with the exception of females with cubs under eights weeks old.
Since home ranges overlap and individuals travel vast distances, (the average cheetah home range is 1 500 square kilometres) any significant time lapse between livestock loss and capture makes it highly unlikely that it is the culprit that has been caught.
The circumstances under which a cat is caught and whether actual livestock or game losses have occurred, are also taken into consideration when deciding whether or not to release the cat back into nature.
If the capture is a preventive measure carried out in anticipation of losses, the animal is considered releasable.
Cheetahs that attack livestock may be categorised as either habitual or opportunistic livestock killers.
Certain cheetahs may develop a habit of killing livestock, and they will go as far as climbing into kraals to target livestock despite close proximity to humans or even the presence of dogs in the kraal.
Where suspected habitual livestock killers are identified (e.g.
caught at a kraal) every effort is made to relocate these animals in non-livestock areas such as reserves.
Failing this, they may well remain in captivity.Other cheetahs have been recorded moving through calving herds or in close proximity to livestock and ignoring them.
Opportunistic behaviour occurs when a predator takes livestock occasionally, but does not actively seek out livestock in preference to natural prey.
Cheetahs caught taking game in game camps, although causing economic losses, are considered releasable, as they are taking natural prey.
Cheetahs under 16 months are considered non-releasable without an adult.
However following rehabilitation as adults, cheetahs that have been orphaned at an early age could be released into controlled situations such as reserves.
Where a cheetah's age, dental and physical condition are such that survival in the wild is no longer possible, it is considered to be non-releasable.
Cheetahs are not considered releasable when they have been injured to such an extent that, even with medical intervention, the injuries would handicap the animal's ability to hunt.
Cheetahs that are used to human contact are not considered suitable for farmland release, but would be considered for release into reserve situations.
Both CCF and AfriCat do a full health check on cheetahs before they are released, and all animals are marked with ear tags or transponders.
No cheetahs are released onto private farmland without the permission of the owner and cheetahs are not released onto public roads.
Farmers who allow the release of trapped cheetahs are provided with information including weight, age, ear tag numbers and general release locations.
The names of farmers who permit CCF and AfriCat to release cheetahs are held in confidence, and neighbours are not notified of these releases.
This allows farmers who support cheetah conservation to participate without incurring the animosity of neighbours with differing beliefs.

Slim vang sy baas!
Slim het nog altyd sy baas gevang en weereens word dit bewys as 'n baie ware stelling/gesegde. P&P, Woolies, Checkers en die ander sien toe vir Slimjan Bool en gebruik die gaping om meer geld te maak en vere te voel vir die res. Lees maar hierdie week se Landbouweekblad. Hule koop nogsteeds alle beskikbare vleis en verkoop dit dan as Special Products.
Bool Smuts krap waar dit nie jeuk nie en die krapper sal gouer of later gebyt raak. PASOP!!!!
Wonderlik watter effektiewe stemme die platter beursie het en nog verder gaan h?!
Taffie
Slim het nog altyd sy baas gevang en weereens word dit bewys as 'n baie ware stelling/gesegde. P&P, Woolies, Checkers en die ander sien toe vir Slimjan Bool en gebruik die gaping om meer geld te maak en vere te voel vir die res. Lees maar hierdie week se Landbouweekblad. Hule koop nogsteeds alle beskikbare vleis en verkoop dit dan as Special Products.
Bool Smuts krap waar dit nie jeuk nie en die krapper sal gouer of later gebyt raak. PASOP!!!!
Wonderlik watter effektiewe stemme die platter beursie het en nog verder gaan h?!
Taffie
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Fokus Bool!!
As jy mooi na die foto's kyk, sal jy sien dat die boere baie mooi na hulle ongediertes kyk. Hierdie rooikat het so vet geraak op 'n skaapplaas. Ek wonder of 'n rooikat so vet kan raak in 'n natuur reservaat? Of gaan julle die boere een van die dae verantwoordelik hou vir 'n ongesonde dieet en gesondheidsprobleme van die rooijakkals en rooikat?

Lekker konkel.

Last edited by Louis102 on Sun Jul 26, 2009 12:46 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Fokus met Bobjaan
Lyk nie vir my of daar 'n skaarste aan kos in daai geweste is nie - as ek eendag weer terug keer aarde toe sal ek graag hin rooikat/jakkalas op daai plaas wil wees... 
Die ongediertes daar lyk baie gelukig, spek vet. Met my gaan dit nie so goed soos met hulle nie - selfs nie eers toe my pa vir my gesorg het nie, en hy het goed gesorg.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Fokus met Bobjaan
OOM LEEU..
Louis
JY MOET EINTLIK DAAI HELE KAT AFNEEM NA HY TOTAAL AFGESLAG IS EN WYS HOE DIE VET OP DIE BOUDE SIT.
DAAI WA SAL AMPER SOOS N A3 LAMMETJIE LYK AS SY VEL AF IS.....
GROETNIS
JB

Shoot straight and tell the truth!