Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hi almal. Ek is al 'n ruk op forum maar nie idee hoe als gewerk het nie. Maar nou het ek nuwe aansluitings gewind. So ek is in Jhb oos rand my vrou en 'n twee jaarige seun. Eks besig met my sec 13 vir my eerste 9mm pistool. Skiet al 'n ruk van kleins af en liefde vir wapens was altyd daar. Vroeg die jaar was ek saam my swaar hulle (Beesbreet)op jag aand vir Jakelse en het dit vreeslik geniet. Ek hardloop 'n fotograaf besigheid wat ons ook video werk doen.