Aksie
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Aksie
Goeiedag manne
Ek is opsoek na n aksie om n 6.5-284 op te bou. Enige voorstelle moontlik maar ek sou n tikka aksie verkies.
Ek is ook oosoek na n ou 22-250 as daar dalk iemand is wat een wil verkoop?
Groete
Danie
Nul711449526
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Aksie
Goeiedag Albert, dankie dis die antwoorde wat ek soek. Jy weet nie dalk waar ek een sal kry nie?Albert84 wrote:Middag Danie,
Ek het my 6,5-284 op n REM700 lang aksie gebou sodat magasynkas lengte my nie beperk nie. Baie after market snellers, kolwe ens beskikbaar.
Groete
Albert
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Aksie
Pinkes het ‘n Rem 700 lang aksie splinternuut vir ek dink R7000 te koopAlbert84 wrote:Ek het maar n donor rifle gekoop. Aksies is maar skaars en kos byna dieselfde as n kompleet geweer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Aksie
Bullet central in die kaap behoort ook te he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Aksie
Dankie manne,
Ek is eintlik opsoek na n tweedehandse aksie, wat my so paar sente sal spaar. Ek weet dit is skaars maar ek probeer maar.
Ek het wel n ou 7x64 tikka t3 aksie wat ek eerder sal gebruik as ek nie n goedkoper tweedehandse aksie in die hande kry nie. Sal vir my goedkoper wees om my 7x64 se aksie te gebruik en later weer n 7x64 te koop as om nou vir n aksie R7000 plus te betaal.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Aksie
Ek kan nie deesdae byhou wat die vuurwapenwette betref nie. Ek het 'n Howa 1500 Varminter waarvan die loop besig is om te groet. Wil dit verkoop en 'n ander geweer aanskaf. Die aksie nog in 'n uitstekende toestand is.
Ek wil die kolf behou.
Verkoop ek dit as 'n "barreld action" ?
Ek wil die kolf behou.
Verkoop ek dit as 'n "barreld action" ?
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Aksie
Dis regso ja, verkoop as barrelled action.PWV wrote:Ek kan nie deesdae byhou wat die vuurwapenwette betref nie. Ek het 'n Howa 1500 Varminter waarvan die loop besig is om te groet. Wil dit verkoop en 'n ander geweer aanskaf. Die aksie nog in 'n uitstekende toestand is.
Ek wil die kolf behou.
Verkoop ek dit as 'n "barreld action" ?
Dis nie dalk n 22-250 nie?
Groete
Danie
Sent from my SM-G955F using Tapatalk