Naand manne wil hoor of enige een van julle onderving het met die goed. Ek wil graag weet wat se masjiene is betroubaar en dan n verskaffer wat n goeie na verkope diens kan gee. Rede vir dit na 35 jaar by n maatskapy is ons meegedeel daar is nie meer plek vir ons nie. Julle kan seker raai hoekom nie. Ek moet iets doen om n additionele inkomste te genereer. Julle hulp sal waardeer word. Ek het 1 en n 1/2 jaar oor om iets in plek te kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Laser snyers en grafeerders
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Laser snyers en grafeerders
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: Laser snyers en grafeerders
Smit...ja Ek weet so iets van laser graveerders en 3d printers. my eertste vraag , wat wil jy doen , vs hoeveel wil jy investeer...ek neem aan jy wil graag een koop?
