Middag, ek wil net hoor hoe moeilik dit is om 'n Howa dik loop uit te draai/afhaal
As ek nie mis het nie het iemand op forum gesê dis baie moeilik en dat aksie kan beskadig?
Dankie
Jaco
Howa dik loop uitdraai/afhaal
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Howa dik loop uitdraai/afhaal
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal
Ja jy kan die aksie kraak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal
Daai loop sit soos in n wol kombers vas. Hy gaan seerkry as jy dit self doen.Jake1 wrote:Middag, ek wil net hoor hoe moeilik dit is om 'n Howa dik loop uit te draai/afhaal
As ek nie mis het nie het iemand op forum gesê dis baie moeilik en dat aksie kan beskadig?
Dankie
Jaco
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal
Dis n sekere batch wat geneig is om te kraak indien jy hom nie n relief cut gee nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal
lang storie kort.
as jou gunsmit iets beteken, is dit kinderspelietjies.
pre cut op draaibank, en draai hom met hand los.
so nee, jou aksie sal niks oorkom
as jou gunsmit iets beteken, is dit kinderspelietjies.
pre cut op draaibank, en draai hom met hand los.
so nee, jou aksie sal niks oorkom
HOU HOM DAAI DIKTE
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal
Dankie, plan B dan vir pel se geweer
Ek is in Groblersdal, naby Mburg en Witbank, wat is die going rate tans om skroefdraad te sny vir silencer? En moontlik voorstel vir gunsmith in my area
Ek is in Groblersdal, naby Mburg en Witbank, wat is die going rate tans om skroefdraad te sny vir silencer? En moontlik voorstel vir gunsmith in my area
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal
Ek is seker die Gedore ketting pypsleutel hieronder sal ook werk, tans op special teen R5131.37 by Tool Centre.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal
Hercules Louw wrote:Ek is seker die Gedore ketting pypsleutel hieronder sal ook werk, tans op special teen R5131.37 by Tool Centre.![]()

Sent from my iPad using Tapatalk
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal
Hier aan die Weskus vra hulle so in die omgewing van R500 vir sny en R2000 vir die silencer.Jake1 wrote:Dankie, plan B dan vir pel se geweer
Ek is in Groblersdal, naby Mburg en Witbank, wat is die going rate tans om skroefdraad te sny vir silencer? En moontlik voorstel vir gunsmith in my area
Sent from my iPhone using Tapatalk