Naand slim koppe,
Ek het 'n 2de handse biltong snyer gekoop, maar dit wil my voorkom as ek die biltong 'n bietjie te vinnig voer beweeg hy al stadiger en stop soms, ek kan bv nie die laaste stukkie voer met die yster dekseltjie nie, dan steek hy vas. Verder werk hy mooi as ek hom so stukkie stukkie werk en die biltong gereeld draai.
Sal dit die lem wees wat te stomp is, of dalk die motortjie wat nie sterk genoeg is nie?
Details van die motor:
Femco 0.55kw; 1400rpm
Dankie!
Biltong Snyer
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Biltong Snyer
Sal heel eerste die lem skerp maak
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Biltong Snyer
Indien lemme nie kan skerp gemaak word nie kan jy nuwe lemme by Crown koop.BeesBreet wrote:Sal heel eerste die lem skerp maak
Sent from my iPhone using Tapatalk
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Biltong Snyer
Ek stem vir lemme, motor sal nie sommar 'n probleem wees nie
-
SeeZet
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Wed Mar 06, 2019 6:54 am
Re: Biltong Snyer
Dankie manne, enige idees waar ek dit kan laat skerp maak in die kaap? Noordelike Voorstede indien moontlik, anders sal ek uitkyk vir 'n nuwe lem.
Groete
Groete
-
Rampie
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon Jan 20, 2014 1:19 pm
Re: Biltong Snyer
SA Bandsaw in die Paarl maak enige lem skerp.