Ek is opsoek na 34mm medium hoogte teleskoop ringe wat op n picatinni rail pas.
Ek wil nie graag die Warne tipe ringe he nie en die ringe moet darm n 338 se skop kan handle sonder om te sug.
Ek kan wel n nuwe stel ringe kry vir R2500, maar wil darm net hoor of daar nie iemand hier is wat n stel het wat hy graag wil verkoop teen n lekker prys nie.
Kontak my asb op my sel indien jy dink ons kan besigheid doen
Dankie
Andre
072 vyf99 6vyf11
34mm teleskoop ringe
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: 34mm teleskoop ringe
Wat is fout met Warne ringe as ek mag vra?
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 34mm teleskoop ringe
Niks fout met hulle nie. Ek hou net nie van hoe hulle lyk nie. Maar n Toyota/Ford ding.BigBoreFanatic wrote:Wat is fout met Warne ringe as ek mag vra?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 34mm teleskoop ringe
Andre jy kan maar hierdie ringe van geno koop. Hulle lyk mooi en werk baie lekker
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 34mm teleskoop ringe
Dankie vir almal wat hulle spaar 34mm Nightforce Ringe geoffer het vir R400 per ring


Ek het maar die skoot afgetrek op Geno se ringe.
Groete
Andre



Ek het maar die skoot afgetrek op Geno se ringe.
Groete
Andre
