Naand al die manne om die kampvuur,
Baie dankie vir die verwelkomimg, dis opreg waardeer.
My naam is Johan en ek bly in Witbank.
Skiet en herlaai is my passie en ek hou van die natuur.
Groetnis daar,
Nuwe 'bloed' om die kampvuur
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
Wat is jou van Johan?Creedmore wrote:Naand al die manne om die kampvuur,
Baie dankie vir die verwelkomimg, dis opreg waardeer.
My naam is Johan en ek bly in Witbank.
Skiet en herlaai is my passie en ek hou van die natuur.
Groetnis daar,
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
Dagsê.
Welkom by ons vuurtjie. Voel vry om self 'n houtjie op te gooi.
Welkom by ons vuurtjie. Voel vry om self 'n houtjie op te gooi.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
More Johan, baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
En baie welkomjankraay wrote:Wat is jou van Johan?Creedmore wrote:Naand al die manne om die kampvuur,