Boyds kolwe.

Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Boyds kolwe.

Post by Arnold van Wyk »

Boyds VSA beweer hulle mag nie kolf uitvoer van meer as 100$ na RSA nie. Wie is agente hier by ons asb.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Boyds kolwe.

Post by Malan123 »

Dit is korrek. Gesels met Geno, seker hy sal jou kan help
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Boyds kolwe.

Post by BeesBreet »

Geen geweer parte wat meer as 100$ kos mag uitgevoer word nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply