Nounet pa geword van 'n .375 Ruger
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nounet pa geword van 'n .375 Ruger
Mens raak gewoond aan die oranje ring 1-6 x 24 met illuminated kolletjie rooi.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Nounet pa geword van 'n .375 Ruger
Het hy 'n kruishaar ook of net die kolletjie? Wat prys hulle?Frederik wrote:Mens raak gewoond aan die oranje ring 1-6 x 24 met illuminated kolletjie rooi.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nounet pa geword van 'n .375 Ruger
Kruishaar en kolletjie as jy hom aansit en ek dink Geno verkoop hulle vir R3800 prrat met hom. Lekker 30mm tube ook.