Die Hooggeregshof (Gauteng) het vandag n dringende aansoek van die SA Wapen en Ammunisie Handelaars Vereniging teen die SAPS ivm die besluit dat lisensies vir vuurwapen lope nie meer goedgekeur sal word nie, met koste toegestaan.
Bls 1 die laaste 2 van die hofuitspraak is aangeheg
Groete
Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Uiteindelik!
'n Bietjie "common sense".
Verder sal ek liefs niks sê nie.
'n Bietjie "common sense".
Verder sal ek liefs niks sê nie.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Mooi man! Dankie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Daar is egter 'n byt. Jy kan aansoek doen, maar hulle het nog die mag om dit te weier.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Oom Marius is dit nie maar hoe dit nog altyd werk nie jy moet die loop vervanging motiveer. Van daar af gee hulle ja of nee.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Dis omdat hulle in die eerste plek 'n persoonlike agenda het...tripodmvr wrote:Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Ek dink nie dis persoonlik nie, hierdie is deel van die Kommunistiese handves om totale beheer te kry. Die ideologie gaan reg deur die regerende party.Alwin wrote:Dis omdat hulle in die eerste plek 'n persoonlike agenda het...tripodmvr wrote:Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.
https://paratus.info/2019/07/05/south-africa-communism/
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Dis baie goeie nuus.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

