Schmidt&bender manne

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Schmidt&bender manne

Post by Lamtjop »

Ek wil graag bietjie hoor by manne wat weet, waar val die stratos reeks in, is hulle bo of onder die Zenith reeks. Sovêr ek kon raak google is die zenith en klassik se mechanics dieselfde maar zenith so bietjie beter coatings op lense. Waar val die stratos in, ek sien hys bietjie duurder maar hoe is sy glas en sy mechanics want hys nie so swaar soos klassik of zenith nie. As iemand dalk al persoonlike ondervinding het met verskillende modelle het, deel asb. Ek stel veral belang in hul performance in die aand. Groete
Post Reply