Waarde van 375
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Waarde van 375
Hi almal,
Ek oorweeg om my 375 te verkoop.
Rede is maar omdat ek moeilik my 30-06 in die kluis los. 30-06 was my pa se geweer en sal hom nie laat gaan nie.
375 staan net in die kluis.
Dis 'n P14 aksie met 'n truvelo loop en armtec kolf.
Geweer is baie akkuraat, selfs met 300gr bruin boks PMP. Sy recoil is ook gemaklik. Met silencer skiet my seun met hom.
Wil 'n goeie prys kry en ook die koper 'n goeie prys gee. Wat sou julle betaal?
Groete
Francois

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Waarde van 375
Ek dink jy so tussen 8 en 11k verwag, ek sou hom nie verkoop nie, baie mooi erfstuk!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Waarde van 375
Ek sou dalk so bietjie meer se. Tenminste hier na R13 000 toe
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Waarde van 375
Dit is nie 'n fabrieksgeweer nie. Kyk na die koste van die komponente en vra 80% van daardie som.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Waarde van 375
Ongelukkig soek die manne wat 375 H&H koop liewers control feed aksie. Nie dat dit regtig saak maak nie want bitter min tot geen probleme met feeding gesien by Basa met manne wat push feed aksies skiet. Sit so paat fotos op beauty is in the eye of the beholder.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Waarde van 375
P14 is wel beheerde voer aksie. Uittrekker is wel kleiner as die normale Mauser, maar werk goed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Waarde van 375
Dankie leer ek nou iets nuut.tripodmvr wrote:P14 is wel beheerde voer aksie. Uittrekker is wel kleiner as die normale Mauser, maar werk goed.
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Waarde van 375
My seun het nou sy ander oupa se 308 gekry. Ek wag nou vir die lisensie. Dan het ons elkeen 'n lekker medium/groot kaliber en die ander kleiner roere om mee te speel. Dit was maar die rede. Miskien is jy reg om hom eerder te hou.alecjohnson wrote:Ek dink jy so tussen 8 en 11k verwag, ek sou hom nie verkoop nie, baie mooi erfstuk!
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Waarde van 375
Dit maak twee van ons. Dankie vir die inligting.Frederik wrote:Dankie leer ek nou iets nuut.tripodmvr wrote:P14 is wel beheerde voer aksie. Uittrekker is wel kleiner as die normale Mauser, maar werk goed.