Yes manne
Het iemand terugvoer op die bogenoemde? Ek wil nie graag permanente nagsig op een van my gewere sit nie (het te min), is die 'n goeie second best of net 'n foefie?
Die demo's is so R7k en die nuwes amper R10k.
Ek wil dit hoofsaaklik gebruik as ek alleen skiet in die aand, spot met die spotlight en hom dan neersit en met die nagsig skiet. Hase en ystervarke en occasional silwer jakkals.
Groete
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Rudolph PARD NV007
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Rudolph PARD NV007
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Rudolph PARD NV007
Vriend van my het een gekoop. Ons dink dit is 'n uiters goeie toevoeging vir die geld. Tot en met 200m sien hy puik. Het al self een oorweeg.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Rudolph PARD NV007
Maxdex night vision verkoop die Pard nv007 vir R6900 nuut selfde as die Rudolph skakel Marius Fourie by 073 839 2701
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas