Goeie dag,
Gerbruik enige iemand 'n Pulsar Trail? Ek vat maar 'n kans op die Thermion ook, glo nie hy is al oral te koop nie.
Ek kyk nou al lank vir 'n thermal scope, die goed bly my aandag trek.
Is daar invoerders in SA of Namibia?
Mooi aand,
Herman.
Pulsar Trail / Thermion
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Pulsar Trail / Thermion
Ek gebruik n ATN maar die trail XP50 is n bul, Safari Outdoor het n paar in gebring.
Dink nie thermion is al op ons rakke nie maar hy gaan mooi werk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dink nie thermion is al op ons rakke nie maar hy gaan mooi werk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Pulsar Trail / Thermion
Ek soek ook al 'n rukkie lank en kyk ook na ATN en Pulsar. Jy gaan sukkel om voorraad te kry in SA op die oomblik
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Pulsar Trail / Thermion
Dankie, sal nog bietjie wag en kyk of iemand nie dit nader aan die huis wil aanhou nie. Anders is dit seker invoer.
Mooi dag.
Herman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Mooi dag.
Herman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Herman Louw
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pulsar Trail / Thermion
Ek bly maar n aanhanger van die ATN produkte.
https://www.facebook.com/ATNNightVision ... =2&theater
https://www.facebook.com/ATNNightVision ... =2&theater
Goed, beter, 6millimeter!
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Pulsar Trail / Thermion
Geno,
Gebruik jy die Thor 4?
Ek hou van die 1,5-15, het mens meer vergroting nodig? 2,5-25 lyk ook mooi.
Wie verkoop dit in SA?
Mooi dag,
Herman.
Gebruik jy die Thor 4?
Ek hou van die 1,5-15, het mens meer vergroting nodig? 2,5-25 lyk ook mooi.
Wie verkoop dit in SA?
Mooi dag,
Herman.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pulsar Trail / Thermion
Ek het die Mars4 384 4.5-18x en MarsHD 640 2.5-25x
Dis presies dieselfde as die Thor. Thor is net vir die Amerikaanse mark en Mars vir die res van die wereld. Ons verkoop hulle maar wag vir voorraad om in te kom by die agente.
Die 2.5-25x is n great scope en baie veelsydig!
Sent from my SM-G975F using Tapatalk