GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Het iemand van bg wat hulle wil verkwansel?
Groetnis
Carel Kolesky
0836284021
Groetnis
Carel Kolesky
0836284021
Gooi kole!
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Swaai oor na Spoor Bullet Company koeels geen issues met stock wat van oorsee kom nie en werk seker nog beter ook.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Soos Frederik se skakel ma oor na spoor koele toe, lyk nie of ons vinnig weer die swifts gaan kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Sorry vir die hijack Carel...Capt. Yoda wrote: Mon Apr 06, 2026 12:09 pm Soos Frederik se skakel ma oor na spoor koele toe, lyk nie of ons vinnig weer die swifts gaan kry nie
Daar is nuwe swifts wat oppad is. Z-bullets vir LR met dieselfde ontwerp as Sciroccos.
Met n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Mellies wrote: Mon Apr 06, 2026 6:08 pmSorry vir die hijack Carel...Capt. Yoda wrote: Mon Apr 06, 2026 12:09 pm Soos Frederik se skakel ma oor na spoor koele toe, lyk nie of ons vinnig weer die swifts gaan kry nie
Daar is nuwe swifts wat oppad is. Z-bullets vir LR met dieselfde ontwerp as Sciroccos.
Met n vleisie...
Het gesien hulle maak n nuwe koel ma nie geweet hy vervang die Scirocco nie. Dink hulle gaan eers die kleiner cals maak so gaan nog n rukkie wees voor ons hul in die groot manne hier sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
