watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Gister 400 x 223 Doppies skoon gemaak.
Vir die volume doppies het ek n eet lepel sunlight liquid, twee sakkies tartaric acid en lou warm water dat as die tumber regop staan, die water die doppies en media met 5cm toe maak.
Voor
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170423/7ba15ee08447946aa2427a186572fc1c.jpg
Na
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170423/d0fef1c09dd79c583cbd2fd0877ab80b.jpg
Na die tyd spoel ek dit baie goed af in koue water en pak op n handdoek uit om self droog te word.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170423/df54b839ceac97540662c22aba5e3bb0.jpg

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Dis nogal net hy.Capt. Oblivious wrote:Is daai ander 338 peanut van laas
Usernames wat hy al gebruik het is KC1, Pumba, 338lapuafa en na ek hom geban het laasnag het hy onder 2936fps geregistreer.
Ons los alle posts nes dit is sodat mense sien hoe ons hier werk. Gawie het die ou se aanval baie goed hanteer en kalm gebly!
Goed, beter, 6millimeter!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Waar bly hy?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Hy bly nou stil!joe rocket wrote:Waar bly hy?
Grap sommer. Ek dink Vaaldriehoek of Parys as ek reg onthou.
Goed, beter, 6millimeter!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Geno ons skiet die 24ste Junie op Parys so hy kan sy 10 skiet saam met ons kom uit oef. Manne julle het sy aanvalle mooi hanteer.
Antwoord op die draad: ek gebruik Sunlight en Tartaric Acid en dit werk lekker. Elke man se persoonlike keuse soos die manne se.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Rudi Fischer
Nou ja, wat wil jy nou meer hê? Mooi!
"Elementary, my dear Watson."
Nou ja, wat wil jy nou meer hê? Mooi!
"Elementary, my dear Watson."
- PietWessie
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Haha. Ek het nou lekker gelag vir die draad. Amper raak die skoon doppe n morsige storie...
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... 
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek het nou die draad van begin tot einde gelees… Nogals mooi my m--r gestrip vir daai "MrBatlein" ou… Baie bly hy is toe verban…
Ek wil net bevestig, sou ek die Tartaric acid en CleanGreen gebruik… Wat is julle verhoudings??
Iemand het gese gooi 1 pakkie Tartaric acid saam met 'n bottle CleanGreen en gebruik dan net 'n kwart doppie op n slag...
Is die Tartaric acid sakkies altyd dieselfde hoeveelheid? Koop mens dit net in poeier of kry jy dit in n vloeistof ook? Wat was die CleanGreen bottle volume? Ek weet jy kan dit in n spuit bottle of 5ltr bottle koop? En dan kwart doppie?? Watse grootte doppie praat ons van?
So ek wil die resep probeer, maar ek wil net n idee kry van verhoudings…
Ek wil so 150 30-06 dope was en ek gebruik die "Frankfort Arsenal Tumbler" met S/S media….
Ek sien ook iemand het genoem dat hulle die dope met net 5cm water bedek, maar my tumbler se instruksies se ek moet die tumbler vol water maak… Wat verkies julle manne of vind julle manne werk beter??
Baie dankie

- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
More
Ek het n ruk terug vir my by SA tumblers n wet media tumbler gekry. Ek doen maar alles volgens hulle instruksies en maak die tumbler 3/4 vol warm water en gooi n teelepel skottelgoed seep en dan n teelepel elk van die tartaric acid en citric acid. Dit werk baie mooi vir my en my doppe kom baie skoon uit. Iets anders wat ek na die tyd doen is om die tumbler droog te maak binne, die doppe weer in die tumbler te gooi saam met n paar micro fibre lappe en net vir n kort rukkie so te tumble. Dit maak die doppe mooi droog aan die buitekant (ek is nie mal oor die water vlekke op my doppe nie
) en dan laat ek dit staan om binne en die primer pocket droog te kry. Ek moet se die acetone idee van Gawie klink na iets wat ek in die vervolg sal probeer.
Groete
Ek het n ruk terug vir my by SA tumblers n wet media tumbler gekry. Ek doen maar alles volgens hulle instruksies en maak die tumbler 3/4 vol warm water en gooi n teelepel skottelgoed seep en dan n teelepel elk van die tartaric acid en citric acid. Dit werk baie mooi vir my en my doppe kom baie skoon uit. Iets anders wat ek na die tyd doen is om die tumbler droog te maak binne, die doppe weer in die tumbler te gooi saam met n paar micro fibre lappe en net vir n kort rukkie so te tumble. Dit maak die doppe mooi droog aan die buitekant (ek is nie mal oor die water vlekke op my doppe nie
Groete
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
DankieAntondup wrote:More
Ek het n ruk terug vir my by SA tumblers n wet media tumbler gekry. Ek doen maar alles volgens hulle instruksies en maak die tumbler 3/4 vol warm water en gooi n teelepel skottelgoed seep en dan n teelepel elk van die tartaric acid en citric acid. Dit werk baie mooi vir my en my doppe kom baie skoon uit. Iets anders wat ek na die tyd doen is om die tumbler droog te maak binne, die doppe weer in die tumbler te gooi saam met n paar micro fibre lappe en net vir n kort rukkie so te tumble. Dit maak die doppe mooi droog aan die buitekant (ek is nie mal oor die water vlekke op my doppe nie) en dan laat ek dit staan om binne en die primer pocket droog te kry. Ek moet se die acetone idee van Gawie klink na iets wat ek in die vervolg sal probeer.
Groete
Ek sien Robertson Spiced het Tartaric acid op die rak by die spices... Waar kry mens die Citric acid?
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Hi Sinwolf
Moet nie in die winels daai tipes gaan koop nie, dis baie duur, indien jy n pack n spice winkel of n bak winkel naby jou het gaan vra daar vir dit, hier by my is n bakers bin en het albei op grootmaat teen n baie baie beter prys gekry as die klein botteltjies in die gewone winkels, en dit is dan in 500g of 1kg sakkies as ek reg kan onthou. As daar nie so n plek naby jou is nie sal die in pnp of spar maar die job doen.
Groete
Moet nie in die winels daai tipes gaan koop nie, dis baie duur, indien jy n pack n spice winkel of n bak winkel naby jou het gaan vra daar vir dit, hier by my is n bakers bin en het albei op grootmaat teen n baie baie beter prys gekry as die klein botteltjies in die gewone winkels, en dit is dan in 500g of 1kg sakkies as ek reg kan onthou. As daar nie so n plek naby jou is nie sal die in pnp of spar maar die job doen.
Groete
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Almal spog met hul resepte en die meeste werk. Ek self gebruik Sunlight en Tartaric Acid.
Kom ek noem net wat werk nie! In my Frankford Arsenal tumbler was daar so enkel sakkie skoonmaakmiddel. Eendag besluit ek om dit tog te probeer en dit werk toe uitstekend; selfs beter as die normale resep. So kyk ek toe uit vir die goed en kry eendag 'n bottel daarvan in 'n wapenwinkel. Ek het natuurlik soos my agterent gekyk en het per abuis die "Sonic Cleaner" se doepa gekoop.
Met die beginsel van meer is beter, gooi ek toe die volgende keer my normale resep in, maar dink toe watse skade kan so bietjie van die "sonic cleaner" se mengsel doen as ek dit bygooi.
Al wat ek sal sê is dat jy sulke vaalgrys doppe met so taaierige aanpaksel uitkry. Gelukkig het 'n daaropvolgende siklus met Sunlight en Tartaric acid alles weer reggekry.
Kom ek noem net wat werk nie! In my Frankford Arsenal tumbler was daar so enkel sakkie skoonmaakmiddel. Eendag besluit ek om dit tog te probeer en dit werk toe uitstekend; selfs beter as die normale resep. So kyk ek toe uit vir die goed en kry eendag 'n bottel daarvan in 'n wapenwinkel. Ek het natuurlik soos my agterent gekyk en het per abuis die "Sonic Cleaner" se doepa gekoop.
Met die beginsel van meer is beter, gooi ek toe die volgende keer my normale resep in, maar dink toe watse skade kan so bietjie van die "sonic cleaner" se mengsel doen as ek dit bygooi.
Al wat ek sal sê is dat jy sulke vaalgrys doppe met so taaierige aanpaksel uitkry. Gelukkig het 'n daaropvolgende siklus met Sunlight en Tartaric acid alles weer reggekry.
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Dankie... Het by SA Baking Supplies gekoop...Antondup wrote:Hi Sinwolf
Moet nie in die winels daai tipes gaan koop nie, dis baie duur, indien jy n pack n spice winkel of n bak winkel naby jou het gaan vra daar vir dit, hier by my is n bakers bin en het albei op grootmaat teen n baie baie beter prys gekry as die klein botteltjies in die gewone winkels, en dit is dan in 500g of 1kg sakkies as ek reg kan onthou. As daar nie so n plek naby jou is nie sal die in pnp of spar maar die job doen.
Groete
500gr Citric acid - R18
500gr Tartaric acid - R21
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek gaan nou die volgende verhoudings gebruik...
2 telepels Citric Acid
2 telepels Tartaric acid
50ml clean green
En dan tumbler drom 3/4 water...
Ek gaan vanaand doppe was...
2 telepels Citric Acid
2 telepels Tartaric acid
50ml clean green
En dan tumbler drom 3/4 water...
Ek gaan vanaand doppe was...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
SinWolf, jou resep het darem baie min bestanddele!! 
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek gebruik net 1 teelepel van elk.PWV wrote:SinWolf, jou resep het darem baie min bestanddele!!
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Gebruik niemand nou meer citric acid en suurlemoensap nie??? Julle weet nie wat julle mis nie

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
My vrou gebruik suurlemoensap in haar tee!Malan123 wrote:Gebruik niemand nou meer citric acid en suurlemoensap nie??? Julle weet nie wat julle mis nie![]()
Ciric acid is te suur!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Nou hoe weet Google wat die Tannie in haar tee drink?Malan123 wrote:![]()
![]()
google stem nie saam nie
Daar heel aan die begin van die draad; voor Geno die hammer moes uithaal, het ek verduidelik soos ek dit verstaan. Suurlemoensap bevat sitroensuur. Om die twee nou te wil meng en saam te gebruik is soos om 'n miggie met 'n staalborsel te wil was.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Benewens die sitroensuur in die suurlemoen, is daar ook nog suiker in suurlemoensap. Suiker is taai!Gawie(13mm) wrote:Nou hoe weet Google wat die Tannie in haar tee drink?Malan123 wrote:![]()
![]()
google stem nie saam nie
![]()
Daar heel aan die begin van die draad; voor Geno die hammer moes uithaal, het ek verduidelik soos ek dit verstaan. Suurlemoensap bevat sitroensuur. Om die twee nou te wil meng en saam te gebruik is soos om 'n miggie met 'n staalborsel te wil was.
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
My resep het BAIE goed gewerk... Water was BAIE seeperig so ek sal dalk die Clean Green verminder na 25ml...SinWolf wrote:Ek gaan nou die volgende verhoudings gebruik...
2 telepels Citric Acid
2 telepels Tartaric acid
50ml clean green
En dan tumbler drom 3/4 water...
Ek gaan vanaand doppe was...
Die resep wat ek gewoonlik gebruik het was wat iemand by S&O met my gedeel het... 2 x eetlepels dishwasher poeier...
Wel ek kan julle dit se, die doppe wat ek gister aand gewas het was die 1ste keer met die dishwasher peoier gewas... (Sien foto regs)... 2de keer met nuwe resep... Die water uit tumbler was pik giet swart... Die water was NOG NOOIT so vuil deur NET dishwasher poeier te gebruik nie...
Maar ek is nou happy
https://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=46378&sid=a9d9ca61ecacb0ac2aca743f1ea808de
https://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=46377&sid=a9d9ca61ecacb0ac2aca743f1ea808de
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Daar het jy die antwoord! Die water was nog nooit so vuil deur NET dishwasher te gebruik nie. Stel voor jy gooi bietjie tartaric acid by sodat die water nie so vuil word nie!!SinWolf wrote:My resep het BAIE goed gewerk... Water was BAIE seeperig so ek sal dalk die Clean Green verminder na 25ml...SinWolf wrote: Ek gaan vanaand doppe was...
Die resep wat ek gewoonlik gebruik het was wat iemand by S&O met my gedeel het... 2 x eetlepels dishwasher poeier...
Wel ek kan julle dit se, die doppe wat ek gister aand gewas het was die 1ste keer met die dishwasher peoier gewas... (Sien foto regs)... 2de keer met nuwe resep... Die water uit tumbler was pik giet swart... Die water was NOG NOOIT so vuil deur NET dishwasher poeier te gebruik nie...
Maar ek is nou happy
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Hierdie is die before:
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190704/f1f17504d94fadbab34ffc2113db4ee6.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190704/b6503e74ef5664c0dc4ef9e6e53d7a3c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190704/937bfdea1c98944742e8bce3a9facfd8.jpg
Hierdie is die after:
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190704/2b3283c67fe04c861cf35fcf66788219.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190704/443a30ef667c70383f222e98991ca5e9.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190704/8a99fa48a37258dcf17398fd1765e4ee.jpg
Was hier vir raad, en n resep, maar het toe skoon vergeet om alles by te gooi. Hierdie is hoe die doppe gelyk het met 100% H2O

GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m