CZ455 .22 Groepering 100m
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
CZ455 .22 Groepering 100m
Middag manne
Het die bogenoemde geweer seker al so 2jaar en het nog nooit met hom verder as 50m geskiet voor vandag nie.
Het gister n Hawke Endurance 6-24x50 SF LRC IC op hom gesit en het n pakkie CCI Mini-Mag 40gr patrone gekoop.
Hom op 25m ingestel en vir die grap die teiken op 100m gesit.
[image]//uploads.tapatalk-cdn.com/201906 ... 9a90f6.jpg[/image]
Wind het bietjie gepla, maar was beindruk met die groepering.
Het als in Strelok ingelees en dadelik n paar meerkaaie gaan aanval. Kon met 3 skote gemaklik 3 meerkaaie op 103m, 106m en 108m skiet.
[image]//uploads.tapatalk-cdn.com/201906 ... 864d88.jpg[/image]
Gaan verseker meer gereeld met die geweertjie begin speel..
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Party van ons kan nie eers so groepeer met ‘n “groot” geweer nie! Welgedaan! Ek het self die varmint model, en koop elke keer die geel boks SK wane hulle op special is, as jy mis skiet dan weet jy dit was jy! 
Sent from my iPad using Tapatalk

Sent from my iPad using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Sal die geel boks SK bietjie probeer en kyk wat maak hy in die geweer
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Mooi gegooi daar!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Die CZ Varmintjies skiet n padda uit n pyp uit.
Aangeheg is n foto van waar ek 4 groepe @ 5 skote elk op 50 meter dooie rus gesit en skiet het met die geel boksie SK'S.
Ek is bitter lief vir die roertjie, het hier op die forum ander springs en pins gekoop vir n upgrade op die sneller en hy breek nou konstant op n half pond.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Ek hou nie daarvan dat julle so die geheim van die geel boks SK ammunisie uitblaker nie. Nou gaan ek sukkel om weer van dit te kry.
Baie mooi groeperings daardie.
Baie mooi groeperings daardie.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3628
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
En ek wou hier kom spog met my BRNO mod 2 groepie maar ek sal maar eers nog bietjie oefen.
Skuus dat ek dom is maar waarvoor staan SK?
Skuus dat ek dom is maar waarvoor staan SK?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3628
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Het maar vir Google gevra so nou weet ek ook
Hoe vergelyk hulle met Eley?
Hoe vergelyk hulle met Eley?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Dai goue pakkies is bleddie goed. Het sommer 'n stuk of 700 gekoop toe hulle op die rakke was so drie jaar terug. Lapua maak hulle. Ek het 'n hele paar kliënte gehad wat gesê het dai goed skiet patroon op patroon elke liewe een in die boksie teen 'n kwart van die Eley's se prys
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Weeg en klas daai SK geel boksie op lengte en gewig, hulle sal jou verbaas, daar is paar manne wat .22 f-klas provinsiale kompetisies met hulle skiet en baie goed doen.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Het vandag met die rooi boksie SK’s geskiet. Skiet baie goed, maar die Eley’s was beter. Eley’s was R140/50.
Skiet met Hawk 3-9x40 windbuks teleskoop
Anschutz geweertjie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Skiet met Hawk 3-9x40 windbuks teleskoop
Anschutz geweertjie
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Watse afstande skiet hulle met die .22 f-klas?Jaco V wrote:Weeg en klas daai SK geel boksie op lengte en gewig, hulle sal jou verbaas, daar is paar manne wat .22 f-klas provinsiale kompetisies met hulle skiet en baie goed doen.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
CZ455 .22 Groepering 100m
Daars darm min dinge so lekker soos ‘n lekker dag met jou .22. Dit was wel op 60 yards, en nie 100m nie 

Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Die SK’s doen baie goed in my 22 ook, wel op 50m. Maar as ons hulle spoed meet is die variasie te veel. Die Eleys sn is onder 20 vps waar die SK tot en met 100 vps verskil. Ek het my klomp SK’s nou uitgeweeg en wil kyk of dit n verskil maak. Ons skiet die 22’s uit tot op 500 meter... dis great fun!! Maar dan wil jy jou spoed so konstant as moontlik kry.
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Jaco VJaco V wrote: Mon Jul 01, 2019 9:17 pm Weeg en klas daai SK geel boksie op lengte en gewig, hulle sal jou verbaas, daar is paar manne wat .22 f-klas provinsiale kompetisies met hulle skiet en baie goed doen.
Waar skiet die manne F Klas .22 ?
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
RodgerBigfoot wrote:Jaco VJaco V wrote: Mon Jul 01, 2019 9:17 pm Weeg en klas daai SK geel boksie op lengte en gewig, hulle sal jou verbaas, daar is paar manne wat .22 f-klas provinsiale kompetisies met hulle skiet en baie goed doen.
Waar skiet die manne F Klas .22 ?
Hier in die Kaap skiet die manne gereeld op Atlantis saam met die 303 crowd. 300m.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
300m met ‘n .22 wil gedoen word! Hang seker af hoe groot die target is, dit sal verseker ‘n uitdaging wees.Francoisv wrote:RodgerBigfoot wrote:Jaco VJaco V wrote: Mon Jul 01, 2019 9:17 pm Weeg en klas daai SK geel boksie op lengte en gewig, hulle sal jou verbaas, daar is paar manne wat .22 f-klas provinsiale kompetisies met hulle skiet en baie goed doen.
Waar skiet die manne F Klas .22 ?
Hier in die Kaap skiet die manne gereeld op Atlantis saam met die 303 crowd. 300m.
2 daughters. Plenty guns.
Ek sal ook graag die offisiele afstande vir die kompetisies wil weet, soos ek lees lyk dit na 25m-100m?
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Vasbrand, jy het sopas 'n heel nuwe wereld ontdek met daai .22. Daar is nie 'n beter roer om in die wind te leer skiet as met 'n .22 nie. Die BC is weglaatbaar en dus is daar niks om as verskoning te gebruik nie.
Sorg net dat jou teiken voor 'n grondwal staan sodat jy jou misskote duidelik kan sien. Jy kan dan vinnige aanpassings maak.
Op ons skietbaan hang die gonge permanent op 200, 250 en 300 meter. Daar is niks lekkerder om die manne se gesigte te sien as daai "pieng" vanaf 300 m terugkom nie.
My Bushnell het net 9 Mills elevasie vanaf 'n 50m sero.
100 meter is 2.1 Mill.
200 meter is 7.6 Mill.
300 meter is 14.6 Mill.
Vir 300 meter stel ek dus 8.5 Mills en draai die vergroting na 9. Haal stadig asem en druk die sneller.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: CZ455 .22 Groepering 100m
Cz455 dunloop met SK standard geel boksie op 100m.
Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk