Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post Reply
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Max Rossle »

Dag lede

Ek het die arsenal verminder na die volgende:

12 boor Browning o/u haelgeweer
CZP07 9mm vir dra
BUL M5 9mm vir IPSC
.22LR BRNO
7x64 Brenneke vir jag
.308 Winchester met 32" loop vir sport skiet
.450 Rigby vir groot dikvellige wild

Ek is op soek na 'n teleskoop wat vir verskeieaanwendings gebruik sal kan word sonder te veel ingewikkeldheid vir die 7x64.

Dit behels 'n 40mm front lens om te werk met die duitse hog back styl kolf en n holdover reticle wat geskik is vir jag tot en met 400m...

Verkieslik sonder parallax... maar ek weet sodra mens bo oor die 12 vergroting specs gaan is daar parallax betrokke...

Die holdover moet slegs op die vertikale praatjie Van die kruis wees...

Ek het gekyk na die Leupold VX Freedom 3-9x40 met holdover reticle... maar is bekommerd dat die vergroting baie beperkend sal wees op 300/400- alhoewel ek in Namibie meeste skote oor 200m met n 6 vergroting geneem het.

Ek het al die 6-24x42 LX reeks Van Lynx gehad, die 2.5-15x50, die 2.5-10x56 IR, Nikon Monarch 5-20x44 en 6-24x50 ens...

Die teleskope was great gewees maar groot en swaar en die 30mm tube met die groot front lens het cheek weld issues en sight picture acquisition belemmer toe vinnige skote die order Van die dag was...

Wat is julle ervaring en wat werk vir julle?

Teleskoop moet geskik wees vir bosveld gebruik (so nie n moerse swaar ding nie) en moet n 25mm tube en maksimum Van n 42mm front lens hê... Verkieslik geen parallax en n goeie holdover reticle.

Ek sal graag julle ervaring met vergroting wil hoor ook...

Hierdie 7x64 is slegs n jaggeweer en nie n teiken skiet geweer nie.

Maar sal gebruik word tussen 50m en 400m.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Toyrsi »

More Max.
Kyk dalk na die Leupold Freedom 4-12x40.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Max Rossle »

Toyrsi wrote:More Max.
Kyk dalk na die Leupold Freedom 4-12x40.
Dagsê

Het jy hom al beloer?
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Toyrsi »

Ongelukkig nie maar dit lyk na n lekker scope. Die kruishaar is dalk net bietjie te besig vir wat jy wil doen. Dit lyk egter nie of mens om in iets ander kry nie. Die ander opsie is die vx-3i reeks. Dan kan jy dalk kyk na die CDS funksie. Of iets met n Boone & Crockett reticle.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Supacow »

Z3 4-12x50bt lig goeie glas herhaalbaar en versatile
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Danie01 »

Leupold vx3 4.5-14x50 met varmint hunters rectical, wel n 30mm tube, maar lekker lig en kompak, ek skiet self met so een met plex kruishaar. Dink hier is een op die forum te koop, mag dalk 50mm voor wees so sal dalk ook nie vir jou werk nie.

Groete

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Armand9 »

Boone en crockett reticle sal leker werk. Dink jy kry hom dalk in 40 lens. Dan die sa hunter van lynx werk perfek tot op 500m op 12 vergroting vir 7x64 reeks as jy rondom 2900fps skiet. Maar jy noem hys te lomp vir jou.
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Hugov »

Vortex Razor Light Hunter 3-15x40 met die HSR-4 kruishaar.

https://vortexoptics.com/riflescopes/razor-hd-lh.html

Groete H
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 614
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Klein Chris »

Nikon teleskoop met BDC kruishaar of Burris teleskoop
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Wouter Roets »

More Max

Van al my teleskope wat die meeste omstandighede en situasies dek, is my Leupolds VX3 4.5-14x40 met die Boonne en Crocket kruishaar by verre die beste algemene jagteleskoop vir die aplikasie wat jy noem. Hierdie teleskoop voldoen op n druppel aan al jou voorvereistes. Die Varmint Hunters kruishaar is n bietjie te dun vir my vir algemene bosveld werk. Vir die rekord het ek nog nooit n probleem gehad met die feit dat die teleskope nie n paralaks funksie het nie.

Groetnis
Wouter
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Arnold »

Wouter Roets wrote:More Max

Van al my teleskope wat die meeste omstandighede en situasies dek, is my Leupolds VX3 4.5-14x40 met die Boonne en Crocket kruishaar by verre die beste algemene jagteleskoop vir die aplikasie wat jy noem. Hierdie teleskoop voldoen op n druppel aan al jou voorvereistes. Die Varmint Hunters kruishaar is n bietjie te dun vir algemene bosveld werk. Vir die rekord het ek nog nooit n probleem met die feit dat die teleskope nie n paralaks funksie het nie.

Groetnis
Wouter
Daai model kry jy ook met n 30mm tube wat dan paralaks het. Ek weet egter nie of die B&C kruishaar nog beskikbaar is in die nuwe teleskope nie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Arnold »

Leupold teleskope is lekker lig so die 30mm buis pla nie so baie nie. Dan ook 50mm voor behoort te werk aangesien jy moeilik teleskoopringe gaan kry wat jou instaatstel om die scope werklik laag te monteer.

Die laagste ringe wat ek destyds kon kry was Warne ringe en toe het my sightron sii met 50mm lens net mooi gesit en daar was n baie dik loop op.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Max Rossle »

Wouter Roets wrote:More Max

Van al my teleskope wat die meeste omstandighede en situasies dek, is my Leupolds VX3 4.5-14x40 met die Boonne en Crocket kruishaar by verre die beste algemene jagteleskoop vir die aplikasie wat jy noem. Hierdie teleskoop voldoen op n druppel aan al jou voorvereistes. Die Varmint Hunters kruishaar is n bietjie te dun vir my vir algemene bosveld werk. Vir die rekord het ek nog nooit n probleem gehad met die feit dat die teleskope nie n paralaks funksie het nie.

Groetnis
Wouter
Wouter... dankie soos altyd. Dit klink soos die regte wiel vir Sannie se sleepwa
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Ideale Teleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Mellies »

Z5 2.4-12x50 met kruis van jou keuse.

Met n vleisie...
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3648
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Idea telleskoop vir Bosveld / Vlaktes Jag

Post by Fanta300 »

Ek het 'n Leupold VX-L 4,5x14x56 met B&C kruishaar in uitstekende toestand vir jou teen R10 000.00 as jy dalk sou belangstel
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Post Reply