naand almal.
Ek het nuwe T1 teleskoop gekoop 6-24x50 met die T6 recticle. Die vertikale verstelling bo het n basis ring wat rooi is en n bale klein allen key.
kan iemand my dalk touwysmaak waarvoor dit is en hoe om te gebruik want ek kry nerens inligting oor dit nie en ook niks op die pamflet wat saam met die teleskoop kom nie.
Dan wou ek sommer op 25m die scope instel deur die slot uit te haal en te korrel deur die loop en dan die kruishare te draai tot op daai punt, maar die vertikale verstelling stop en wil nie verder stek nie en eks nog 2cm onder die punt waarop die loop fokus. Hoe nou gemaak of werk die scope eers vanaf verdere afstand.
Enige advies is welkom
rudolph teleskoop vraag
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: rudolph teleskoop vraag
is die zero stop daai. as scope gezero is maak hom los en draai op na die turret. maak weer vas.
- jannie1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Sep 11, 2012 6:20 pm
Re: rudolph teleskoop vraag
baie dankie nou rondgespeel en kluitjie by oor gebring
-
DaveB
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Jun 07, 2018 9:18 pm
Re: rudolph teleskoop vraag
Yes it is the zero stop. Once you are dialed in on your elevation setting for let's say 100m (and shoot to that point of impact), then set the red ring so the scope can't turn past that setting (also adjust your elevation turret to be at zero too). Not the most elegant zero stop, but it does work.
Regards
Dave
Dave
