Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het al baie van daai gewere onder hande gehad.Hy kan die bestaan de kolf aanpas en n recoil pad opset sonder n probleem,boor en tap vir n teleskoop en ook die (bolt) handvatsel buig om onder die teleskoop in te pas.Dan gaan hy een van die akuraatste gewere he.Daai 308 se lands is nader aan die kamer as n jaggeweer sin,spesiaal vir weermag patrone gemaak,sal nie glo hoe akuraat is hy met R1 amo nie
Hein M. wrote:
Ek wonder nou net: Kan jy gewone 308Win patrone veilig en akkuraat in hom skiet?
Hein
Artuurlik, hoekom smous hulle hom dan plaaslik. Die verskille tusen 308 Win en 7,62x51 word in enkele duisendstes gemeet en ons kan hulle tweelinge noem.
My Pa se .308 Mauser lyk baie soos daai ene op jou foto. Sal bietjie n foto of 2 kom laai. Op sy aksie is hy ook gemerk 7.62.
Sy ene het net nie meer vol hout soos daai ene, maar sy kolf se shape lyk baie dieselde. Hy is al bietjie gesporterize. Hy loop sommer mooi, kort net n ander sneller.
Ek het myne laat ombou om varke mee te jag. Die grootste probleem as jy hom so hou is dat die kolf te kort is. My geweer skiet ssos 'n droom nadat ek hom laat doen het.
Groete
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."