Aksie gesoek
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Aksie gesoek
Hallo julle,
Ek is opsoek na 'n aksie om aan 'n loop te skroef. Wat sal julle aanbeveel?
Waar kan ek kry?
Dankie.
Ek is opsoek na 'n aksie om aan 'n loop te skroef. Wat sal julle aanbeveel?
Waar kan ek kry?
Dankie.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Aksie gesoek
Koop ‘n Howa. Hy het klaar ‘n loop aan 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Aksie gesoek
Fanta300 wrote:Koop ‘n Howa. Hy het klaar ‘n loop aan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Aksie gesoek
Eina...wat is die begroting?6.5/284Norma wrote:Fanta300 wrote:Koop ‘n Howa. Hy het klaar ‘n loop aan
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Aksie gesoek
Het die geweer nog sy oorspronglike loop op gehad toe die kraak ontwikkel het of was die loop al verwyder .
DD
DD
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Aksie gesoek
Het ook gehoor die aksie kan kraak as die ou wat die loop verwyder nie weet wat hy doen nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Aksie gesoek
Ons dink dit was van 'n baie harde sywaardse stamp aan die loop se punt.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Aksie gesoek
Was die aksie in n bankskroef geklem6.5/284Norma wrote:Ons dink dit was van 'n baie harde sywaardse stamp aan die loop se punt.
DD
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Aksie gesoek
Ek sou baie graag wou weet wat die oorsaak is. Kan die staal dalk "getoets" word om te bepaal of die fout daar le?
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Aksie gesoek
Met alle respek, ek soek 'n ander aksie asseblief.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Aksie gesoek
Ek het n nuwe remington aksie as jy belang stel
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Aksie gesoek
Ek probeer help maar ontvang geen antwoord op my vraag nie.6.5/284Norma wrote:Met alle respek, ek soek 'n ander aksie asseblief.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Aksie gesoek
Bullet Central.
Kelby R19k
Rem R8k
Defiance R25-35k
Bat R35k
Kelby R19k
Rem R8k
Defiance R25-35k
Bat R35k
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Aksie gesoek
More, ek het vir jou 'n P14 aksie.. Maar glo nie dit is waarna jy soek nie...
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Aksie gesoek
Ek het vir jou K98 met Boyd's varminter kolf
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Aksie gesoek
Koop n lekker Bat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Aksie gesoek
Ek weet van n kort aksie howa wat getrue is
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Aksie gesoek
Jammer! Ek kan tot by R30k gaan.jankraay wrote:Ek probeer help maar ontvang geen antwoord op my vraag nie.6.5/284Norma wrote:Met alle respek, ek soek 'n ander aksie asseblief.
Sent from my iPhone using Tapatalk
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Aksie gesoek
Hier is jou antwoord. Ek persoonlik gaan vir die Kelbly Tactical/ Defiance gaan.Toyrsi wrote:Bullet Central.
Kelby R19k
Rem R8k
Defiance R25-35k
Bat R35k
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Aksie gesoek
Jy sal nie spyt wees met Kelbly Tactical nie. Glo my. Sit sommer van die begin af n Bix n Andy sneller op. Behoort dan naby jou begroting te kom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Smitstertjies on Fri Jun 21, 2019 9:17 pm, edited 1 time in total.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Aksie gesoek
Saam met jankraay op die eenjankraay wrote:Hier is jou antwoord. Ek persoonlik gaan vir die Kelbly Tactical/ Defiance gaan.Toyrsi wrote:Bullet Central.
Kelby R19k
Rem R8k
Defiance R25-35k
Bat R35k
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Aksie gesoek
Moet die aksie magasyn kas kan vat? Indien nie kan jy cloete en dutoit ook probeer vir Barnard aksie in jou begroting met sneller .
Praat ook met Chrisjan Diedricks oor aksies. Dink sy papierwerk om hulle in te bring is gesort en hy bring nou in.
Die ander ding waaraan jy moet dink is of jy selfde aksie soek om in kolf te pas of sal jy kolf kan aanpas vir nuwe aksie. As jy nuwe kolf gaan maak / gebruik is bogenoemde nie van toepassing.
Praat ook met Chrisjan Diedricks oor aksies. Dink sy papierwerk om hulle in te bring is gesort en hy bring nou in.
Die ander ding waaraan jy moet dink is of jy selfde aksie soek om in kolf te pas of sal jy kolf kan aanpas vir nuwe aksie. As jy nuwe kolf gaan maak / gebruik is bogenoemde nie van toepassing.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Aksie gesoek
Het ook Defiance in gedagte.
Daar is 'n aantal uitdagings:
Na die R30 000 vir die aksie gaan dit nog kos vir nuwe kolf, bottom metal en magasynplaat en veer, sneller, geweersmid se kostes.
Dan is my begroting heeltemal uit.
Daar is 'n aantal uitdagings:
Na die R30 000 vir die aksie gaan dit nog kos vir nuwe kolf, bottom metal en magasynplaat en veer, sneller, geweersmid se kostes.
Dan is my begroting heeltemal uit.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor


