Een geweer vir jag

User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Een geweer vir jag

Post by Petrie303 »

Een van my vriende wil vir hom 'n jag geweer koop waarmee hy meestal in die bos sal jag en selde in die flaktes.

Hy besit geen geweer nie en sal dus sy enigste jag geweer wees.

Ek stel voor om 'n 30-06 of 308 te kry. Watse ander kalibers goeie "al rounders" wees
Hy sal meestal fabrieks ameniesie gebrui, geen herlaai geriewe nie.

Groete
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Cobus(Cobb) »

Hier gaan ons alweer......... :o ;D(gewoonlik 'n lekker debat)

Ek stem vir  308...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Een geweer vir jag

Post by fanie17 »

Ek stem vir 30-06,hy kan als doen wat n 308 doen maar nie anders om nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Theo E »

fanie17 wrote: Ek stem vir 30-06,hy kan als doen wat n 308 doen maar nie anders om nie
Stem Saam met fanie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by tripodmvr »

Ek wil dit graag makliker maak. Voldoende geweer van springbok tot BlouWB = 270, 7x57, 7x64, 308, 30-06 en 300 Win Mag as ons ons tot gewilde kalibers met plaaslik vervaardigde ammunisie beperk. Weet net dat 270, 7x64 en 300 Win Mag se koele vinniger as die ander wikkel en platter skiet. Gaan kyk na al hul ballistiese eienskappe en vergelyk hulle in tabelvorm d.w.s selfde gewig koe?ls teen watter spoed.

Gaan kyk na gewere in die' kalibers en laat jou hart dan besluit waarvan jy hou met inagneming van jou begroting.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Re: Een geweer vir jag

Post by Verkenner »

More Manne

300MW al die pad Kan alles doen wat die kleiner kan doen, net soveel beter.  :o
As jy self laai kan jy laai vir hasie of skullie spoed.
Boere gaan jou eerder laat eland skiet met die 300 as met 308..
As jy buffel ook jag 375...

Groete

Verkenner
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 544
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Een geweer vir jag

Post by PRIVATE RYAN »

30-06
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Francois Briedenhann »

.243!!!!!!!!!!!
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 544
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Een geweer vir jag

Post by PRIVATE RYAN »

Francois Briedenhann wrote: .243!!!!!!!!!!!
Ek gaan nie saam as jy Blouwildebeeste
gaan jag nie. ;D
Danie Lombard .243

Re: Een geweer vir jag

Post by Danie Lombard .243 »

Oppas vir 'n .243 in 'n man se hande wat daai kettie ken en verstaan.  ;D

'n Alles jag geweer wat regtig alles kan jag , klein tot groot bokkke, vinnige en stadige spoed, swaar sowel as ligte punte,  dit 'n .30cal Magnum,  iets soos .300WM  .300H&H  .308 Norma Mag,  enige .30 kal wat 'n swaar punt kan stoot.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Spanner »

PRIVATE RYAN wrote:
Francois Briedenhann wrote: .243!!!!!!!!!!!
Ek gaan nie saam as jy Blouwildebeeste
gaan jag nie. ;D
Ja nee kyk, Francois, jy moet fiks wees en gemaklike stapskoene dra, baie gemaklike skoene, want jy gaan daai plaas goed leer ken.  Daai gekwesde BWB gaan jou op 'n "sight-seeing" uitstappie neem ... Ek is seker daar is manne wat kameelperde met sy 243 sal aanvat, maar ek sal nie my BWB met 243 probeer jag nie.  Die kans dat dinge vir my gaan verkeerd loop is net te groot. 
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Een geweer vir jag

Post by SmitH »

3006
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by BLOK »

My keuse sal 300H&H wees een van die mees veelsydigste kalibers wat daar is. Maar omdat fabieks amo nie so volop is nie en duur is sal ek as jy nie self herlaai nie eerder n 30-06 vat. Met 30-06 is daar n baie groot fabrieks reekse wat jy van kan kies en omdat dit n baie algemene kaliber is ook redelik goedkoop. Juis omdat jy meer in bosveld omstandighede skiet is hy beter nie dat hy nie geskik is vir ver skiet nie.

Omdat hy nie n ander geweer reeds besit nie en ek neem aan net beplan vir een kaliber sal ek ook nie kleiner gaan nie, daar is net daai dag wat jy die geleentheid kry om n groot eland te skiet en vir iemand wat nie baie skiet nie sal n 30-06 net meer gemoedsrus gee as van die kleiner kalibers.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Francois Briedenhann »

Hahaha ja ek trek manet biekie been maar as jy jou skootplasing goed neem val hy
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Geno »

Francois Briedenhann wrote: as jy jou skootplasing goed neem val hy
Soos vanoggend se bees met sy m#*$toe rugstringe?
Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Wouter Roets »

Pedrie

Vir die vereistes wat jy gestel het is daar net een kaliber en dit is 30-06. As n mens na Magnums begin kyk dan kyk mens na spesialis kalibers vir die gevorderde jagter. Oor die algemeen is die reciol ook al te veel vir die gemiddelde man op straat. Indien die vriend van jou iets anders wil he is dit n ander saak maar oor die algemeen is daar n rede hoekom so baie Toyota ry!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Francois Briedenhann »

Hahaha daai bees het ek darm nie geskiet nie!!dis n vriend!
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by BLOUVALKIE »

270 of gaan huis toe ;D ;D
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Petrie303 »

Ek dink ok 'n 30-06 is ma die beste.... En vir sy doel sal petrone darem vrylik beskikbaar wees en nie te duur nie...

Gan kyk of ek hom die naweek by Safari and outdours kan kry om so paar gewere te wys....
Watse fabrikate is goed? Hy kan so R10 000 spandeer op die geweer, sien die Howas het nogal goeie pryse ma nog glad nie met een geskiet nie...
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by tripodmvr »

Almal probeer hul eie kaliber promoveer - dan moet ek s? 7x64 bo.

Kyk weer na my skrywe op Bl 1. Mens koop ook maar met die oog en die hart, maar moet ook prakties wees en dit koop wat jou as nie-herlaaier nie baie probleme in die toekoms sal gee nie. Daarom die raad om die kalibers met mekaar te vergelyk en dan 'n sinvolle sowel as emosionele besluit te neem. Ek weet die magnums het meer terugslag en is gewoonlik swaarder met langer lope. Met 'n mooi opsomming kan hy weer die forum nader en verdere vrae en weer raad kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
300Winmag

Re: Een geweer vir jag

Post by 300Winmag »

Petrie303 wrote:
Een van my vriende wil vir hom 'n jag geweer koop waarmee hy meestal in die bos sal jag en selde in die flaktes.
.308 (En ek hou nie eers van hom nie maar hy sal die werk goed doen)
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Problem Animal Control »

Petrie

Jou vriend kan enige geweer kies solank dit net n .308 is!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Klaar gepraat van my kant af. As jy jou geweer ken en jou skootplasing is reg kan jy enige iets skiet. My seun verwys altyd na n dertig-nul-kwes,ek belowe ek het geen aandeel daarin nie.

Groette

PAC

NS: Ek wag nou maar vir die pakslae.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Een geweer vir jag

Post by fanie17 »

Ek het een keer n blouwildebees met my 243 geskiet.Die skoot was so 150m en sy het dwars met haar linker kant na my toe gestaan en kyk.My eerste skoot was in haar linker oog,sy het af gegaan.Ek het nader gehardloop,toe ek so 30 meter van haar af was het sy weer opgestaan.My twede skoot was agter die oor terwyl sy in die ronte draai,sy het weer af gegaan.Toe ek by haar kom het sy weer op gestaan,my derde skoot was net onder die horings in die kop.Ek en die gids het gedink dit was n bul.Sy was kurk droog en het 138kr uit geslag sy het vet oor haar boude gehad soos n jong bees
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Francois Briedenhann »

Fanie dan kan jy nie skiet nie!!!ek grap net!hulle se daai goed smaak soo klink soos n buffel!!
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Frikjordaan »

'n Nuwe geweer eienaar beteken ook dat die persoon nie juis baie geskiet het nie.

Terugskop is 'n wesentlike faktor vir nuwe en ongeoefende skuts.

My mening is dat die bekende europese kalibers 'n reputasie het vir ligte terugskop, uitsonderlike penetrasie  en dat die lank vir kaliber koe?lpunte baie goeie akkuraatheid lewer.
Daai ouens jag in die bos.

Die swaarste punte is aanbeveelbaar vir bosjag.

160 en 170 grein stompneus punte het reputasie vir uitsonderlike penetrasie en ligte terugskop om nie eers te praat van akkuraatheid.

Kyk na:
6.5 x 55 bekend as Sweedse Mauser
6.5 x 51 bekend as 260 Remington
7 x 64   bekend as 7mm Brenneke

Geniet die besluit, dink goeie planne uit om Ma te oortuig die baie geld vir geweer en teleskoop is goeie belegging
Groete
Frik
   
Karasberge Namibi
Post Reply