Spray on Case lube

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Spray on Case lube

Post by Eugene »

Hein22 wrote:Eugene, ek doen dieselfde maar met die Lyman spray ipv Hornady. Hoe haal jy die wax uit?
Kaliber grootte boremob in 'n koordlose boor werk vinnig en maklik. Ek gebruik nie expander balls in my dies nie, maar wel 'n expander mandrel na die tyd, so ek lube net daarvoor.
Aim small, miss small
Post Reply