Spray on Case lube
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Spray on Case lube
Watse lube gebruik jul?
eks nou gatvol doppe gesmeer.
weet hornady one shot werk glo goed?
wat nog?
eks nou gatvol doppe gesmeer.
weet hornady one shot werk glo goed?
wat nog?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Spray on Case lube
Ek gebruik Lyman se Quick Spray Case Lube
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Spray on Case lube
Ek gebruik dillon case lube. Werk goed, maar ek kan nie vergelyk teenoor ander nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Spray on Case lube
Spray and cook.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Spray on Case lube
+1joe rocket wrote:Spray and cook.

Die Antonio's Olive Oil word nie so taai soos die gewone tipe nie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Spray on Case lube
Al wat ek gebruik,teen die druk en spoed wat ek normalweg skiet is my doppe gou lekker gaar en sit hulle nie in die kamer vas nie !joe rocket wrote:Spray and cook.
DD
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Spray on Case lube
Nee man mater. Die smering is een van die plesiere van laaiwerk… So tussen die duim en wysvinger vryf en dan baie ligweg op die lyfie van die dopcassie_calvinia wrote:Watse lube gebruik jul?
eks nou gatvol doppe gesmeer.
weet hornady one shot werk glo goed?
wat nog?
O-ja. Geduld is een van die grootste waardes as jy jou passie ten volle wil uitleef
Sorry vd hijack
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Spray on Case lube
4/5 alkohol en 1/5 kasterolie.
Sproei in ziplock sakkie met doppe in. Skud 'n bietjie en laat hom dan asemhaal.
Kriek
Sproei in ziplock sakkie met doppe in. Skud 'n bietjie en laat hom dan asemhaal.
Kriek
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Spray on Case lube
die groot ding is ek wil nie weer doppe skoon maak na die tyd.
soos die alkhol mix wat vinnig verdamp.
verdamp cook n spray ook? of is dit weer vetterig?
soos die alkhol mix wat vinnig verdamp.
verdamp cook n spray ook? of is dit weer vetterig?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Spray on Case lube
Met die alkohol kasterolie mix kan jy leaner ook gaan. Ek is redelik ryk. Maar ek tumble my doppe eers na ek gesize het.
Probeer ook die spray and cook. Daar is mos seker in die huis en 'n toetsie kan nie skade doen nie.
Kriek
Probeer ook die spray and cook. Daar is mos seker in die huis en 'n toetsie kan nie skade doen nie.
Kriek
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Spray on Case lube
Cassie jy moet afvee met n lappie. As jy net necksize, gebruik grafiet poeier.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Spray on Case lube
Ek en Johann het nou gesels oor sy konkoksie, wat ons in gemeen het is dat ons albei met Alkohol en Lanolien begin het, in ons albei se geval het lanolien skaars en vrek duur geraak. Kasterolie en alkohol is darem oral beskikbaar. Vir die manne wat naby die winkel is, is hierdie a bargain http://www.3dprintingstore.co.za/resin/ ... l-5-litre/ ,500ml hier by ons is al amper R70. So as n paar manne inclub kan julle die sousie goedkoop aanmekaar sit, soos Johann sê, moet netnie dat mammie dit in jou kos gooi nieAceofspads wrote:4/5 alkohol en 1/5 kasterolie.
Sproei in ziplock sakkie met doppe in. Skud 'n bietjie en laat hom dan asemhaal.
Kriek
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Spray on Case lube
Ek weet Dirk gebruik ook die Olyf Spuit en bak op doppe in n ziplock sakkieDiesel Dog wrote:Al wat ek gebruik,teen die druk en spoed wat ek normalweg skiet is my doppe gou lekker gaar en sit hulle nie in die kamer vas nie !joe rocket wrote:Spray and cook.![]()
DD
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Spray on Case lube
Ek het die laaste ruk maar Imperial wax gebruik, mens moet maar so elke 5fde of so doppie se nek binne smeer met n oorstokkie veral vir ons manne wat F/L (partial) sizing doen waar n expander button betrokke is. Wat is die algehene gevoel om die aanspuit smeermiddel in die dop se nek te kry?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Spray on Case lube
Moes nou eers gaan seker maak ek is op Jaracal, want hierdie lees soos 'n Kook en geniet hoekie 
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Spray on Case lube
Gebruik niemand one shot?
hoor daai is baie goeie produk.
spuit sommer 'n spuit binne die, size 5 tot 6 doppe, gee nog 'n spuit.
en doppe skoon as uit die kom. hoef nie af te vee
hoor daai is baie goeie produk.
spuit sommer 'n spuit binne die, size 5 tot 6 doppe, gee nog 'n spuit.
en doppe skoon as uit die kom. hoef nie af te vee
HOU HOM DAAI DIKTE
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Spray on Case lube
@cassie
Ek het nie ondervinding van Hornady one-shot nie, maar my kristalbal voorspel met bg manier gaan jy binnekort n "stuck-case-remover" nodig kry.....
Ek het nie ondervinding van Hornady one-shot nie, maar my kristalbal voorspel met bg manier gaan jy binnekort n "stuck-case-remover" nodig kry.....
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Spray on Case lube
Manne n vraag seker wat hier gaan op pop is die skoonmaak van smeermiddel uit n dop, hiers n artikel daaroor, hiers n man op ons dorp wat 2 weke terug die stel afgetrap het. https://www.mamba-reloading.co.za/Die%2 ... 0doppe.pdf
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Spray on Case lube
As jy a spray tipe lube gebruik werk dit lekker om dit sommer op n nylon skoonmaak borse te spuit en dan net gou in en uit die nekandre007 wrote:Ek het die laaste ruk maar Imperial wax gebruik, mens moet maar so elke 5fde of so doppie se nek binne smeer met n oorstokkie veral vir ons manne wat F/L (partial) sizing doen waar n expander button betrokke is. Wat is die algehene gevoel om die aanspuit smeermiddel in die dop se nek te kry?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Spray on Case lube
Goeie plan. Ek dink ons moet n 'like' knoppie by die smilies inboujdpretorius wrote:As jy a spray tipe lube gebruik werk dit lekker om dit sommer op n nylon skoonmaak borse te spuit en dan net gou in en uit die nekandre007 wrote:Ek het die laaste ruk maar Imperial wax gebruik, mens moet maar so elke 5fde of so doppie se nek binne smeer met n oorstokkie veral vir ons manne wat F/L (partial) sizing doen waar n expander button betrokke is. Wat is die algehene gevoel om die aanspuit smeermiddel in die dop se nek te kry?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Spray on Case lube
+1 vir Dillon. Te danke aan Deon Vlotman 'n paar jaar terug het die my lewe verander. Mens moet hom net reg aanwend en so 10min laat staan sodat die alkohol verdamp, dan loop hy deur my Co-ax soos 'n warm mes deur botter.Blitzzz wrote:Ek gebruik dillon case lube. Werk goed, maar ek kan nie vergelyk teenoor ander nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink ek het genoeg voorraad vir van die vir die volgende 3 jaar.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Spray on Case lube
EK gebruik Dillion spay on en hy loop mooi. Net my .375 Ruger wat nog Imperial wax soek as ek FL size.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Spray on Case lube
Ek gebruik Hornady se One shot spray en dit werk vir my goed. Die nekke binne smeer ek met imperial wax met 'n oorstokkie. Om af te kry, gooi ek al die doppe op een handdoek en vryf dit met 'n ander handdoek so paar keer heen en weer. Dit haal nie alles af nie, maar genoeg dat dit nie taai is nie.cassie_calvinia wrote:Gebruik niemand one shot?
hoor daai is baie goeie produk.
spuit sommer 'n spuit binne die, size 5 tot 6 doppe, gee nog 'n spuit.
en doppe skoon as uit die kom. hoef nie af te vee
Aim small, miss small
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Spray on Case lube
Eugene, ek doen dieselfde maar met die Lyman spray ipv Hornady. Hoe haal jy die wax uit?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.