die manne wat nou al self gebou het, het spoed 'n invloed op die tumbler? kan hy te vinnig wees? wat is nadele?
bygese drom is so dat als wel tumble, en nie gly nie.
en, hoefeel media gooi mens in? 1kg? 2kg? bv vir average 100 doppe.
Rotary Tumbler Spoed
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Rotary Tumbler Spoed
HOU HOM DAAI DIKTE
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Rotary Tumbler Spoed
ek gooi 500gr media op 1l water met die nodige skoon maak goed by. maak nie saak hoeveel doppe ek tumble nie.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Rotary Tumbler Spoed
30 - 50 rpm werk goed.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Rotary Tumbler Spoed
Myne loop teen 46rpm maar ek oorweeg om hom vinniger te maak. Ek kan nie dink dit sal skade maak nie, maar ek luister ook graag wat julle sê.
Ek gooi maar baie media in. 'n Volle 2kg.
Ek gooi maar baie media in. 'n Volle 2kg.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Rotary Tumbler Spoed
jipswc-tr wrote:30 - 50 rpm werk goed.
