Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ekt weer so bietjie n lang baan gebou en wonder watse MOA groottes gongs deesdae gebruik word? Baan is 500m - 1400m met mooi walle agter die gongs. Watse staal en diktes?
Julle vrystaat manne het dit maklik tussen die mielies. Dis klip wereld hier
Albert. Ek het op my baan ook sandwalle elke 100m van 300m tot 1300m . Van 300m tot 600m is die gonge ongeveer 1.5 Moa, en van 700m verder ongeveer 2moa. Ek vind dit n goeie balans van nie te moeilik, maar tog n uitdaging as die windjie stoot.Die nommers is vir elke 100m
IMG_4735.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk//uploads.tapatalk-cdn.com/20190610/74834829e99b0608c43e7c7448c3daeb.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Smitstertjies on Thu Jun 13, 2019 9:52 am, edited 4 times in total.
Hoor by Jacques (Stompe) hier op die forum. Ek het van daai gonge by hom laat maak. Baie goeie kwaliteit. Geen kaliber of koeel maak iets aan hulle nie.
[quote="Smitstertjies"]Albert. Ek het op my baan ook sandwalle elke 100m van 300m tot 1300m . Van 300m tot 600m is die gonge ongeveer 1.5 Moa, en van 700m verder ongeveer 2moa. Ek vind dit n goeie balans van nie te moeilik, maar tog n uitdaging as die windjie stoot.Die nommers is vir elke 100m
IMG_4735.jpg
More Smitstertjies, waar is jou baan en is dit oop vir ons Jaracallers?
Skimp skimp
Veteran - British Army - Brigade Recce Force 22LR CZ 452 Lux Modified 6.5 Creedmoor Howa Custom Eagle APW Carbon X 308 Howa Varmint KRG Whiskey-3 375 H&H Bergara B14 Timber Glock 17 GEN 5 303 Britt BSA Long 303 Britt Lee Enfield Mk1 357 Mag Astra