Middag manne!
Wat is julle gevoel oor 'n laser boresight? Is dit die moeitewerd? Ek sien mens kry soorte wat voor in die loop gaan wat jy dan op 'n paar kalibers kan gebruik, en dan ander wat spesifiek is vir 'n kaliber.
Hoor graag wat julle dink!
Laser Boresight
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1401
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Laser Boresight
Ek dink dis 'n baie "one time use" tipe ding. As jy gereeld scopes ruil en self wil opsit, dan reken ek dit sal werk, maar vir iemand wat een keer in 10 jaar sy teleskoop op sy jaggeweer ruil sien ek nie 'n voordeel nie.
