Naand manne.
Ek is n nuwe lid van die karoo. Ek geniet jag en herlaai en al die buite lug dinge. Vlieg so bietjie helikopter en help met wildvang winter maande. Ek is n electrician van beroep.
Mooi aand.
New member
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: New member
Welkom hier op die forum ek is n stick and rudder ou en ek is bly jy is n pilot en nie n tail gunner nie!KarooPilot wrote:Naand manne.
Ek is n nuwe lid van die karoo. Ek geniet jag en herlaai en al die buite lug dinge. Vlieg so bietjie helikopter en help met wildvang winter maande. Ek is n electrician van beroep.
Mooi aand.
DD
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: New member
Welkom. Jy sal lekker kuier hier.
There are no good pilots flying because to be considered a good pilot you need equal amounts of takeoffs and landings ;-)
Of so sê my pilot pel altyd
There are no good pilots flying because to be considered a good pilot you need equal amounts of takeoffs and landings ;-)
Of so sê my pilot pel altyd