Beide matryse het baie ligte vlekkies (dalk roesvlekkies) aan die binnekant heel onder. Ek glo nie dit sal die effektiwiteit beïnvloed nie. Dit behoort maklik uitgepoleer te kan word. Dalk met fyn staalwol.
Posgeld vir die ontvanger. Ek is in Bloem
https://i.imgur.com/Sl0fHCKl.jpg
Gratis: Lee 308 Win matryse. Geneem
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Gratis: Lee 308 Win matryse. Geneem
Last edited by Walter on Wed Jun 05, 2019 10:43 am, edited 1 time in total.
-
ArnoRoux
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Jun 24, 2015 1:11 pm
Re: Gratis: Lee 308 Win matryse
Mag ek asb die 308 matryse kry asb
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Gratis: Lee 308 Win matryse
Matryse geneem deur Arno
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Gratis: Lee 308 Win matryse
Harambe wrote:Jis, maar julle beweeg vinnig!
Ja , genade dit vlieg
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Gratis: Lee 308 Win matryse
Die matryse is al halfpad oppad Viljoenskroon toe. Die .308 skieters is toe nie so stadig as wat almal dink nie.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Gratis: Lee 308 Win matryse
Hulle hoef in elk geval nie vinnig te wees nie, want hulle mis nie en hulle kwes ook nieWalter wrote:Die matryse is al halfpad oppad Viljoenskroon toe. Die .308 skieters is toe nie so stadig as wat almal dink nie.
Of so iets