Goeie dag almal
My 243 se loop is besig om te groet en ek moet dus 'n nuwe een kry. Ek skiet 70gr Nosler Varmageddon punte aangesien die roer uitsluitlik gebruik word vir ongediertes en die uitdun van wild.
My vraag is dus:
Watter twist loop sal idiaal wees vir hierdie punte?
Watse looplengte sal genoeg wees om hierdie punte teen 3400 fps te stoot.
Groete
Geelslang
Raad oor loop nodig
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Raad oor loop nodig
1 in 10 twist will be plenty to stabilize those short bulletsgeelslang wrote:
My vraag is dus:
Watter twist loop sal idiaal wees vir hierdie punte?
Watse looplengte sal genoeg wees om hierdie punte teen 3400 fps te stoot.
24 inch barrel will get you there. If you use IMR4320 or equivalent the predicted accurate node will be around 3420 to 3450 fps @+-58000 psi
The accurate node speed for a 26 inch barrel will be roughly the same but at 54000 psi
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Raad oor loop nodig
Thank you Dale
Will a 1:12 twist work for these bullets?
Will a 1:12 twist work for these bullets?
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Raad oor loop nodig
More Geelslang.
1-12 sal 70's ook gemaklik skiet.
Groete
1-12 sal 70's ook gemaklik skiet.
Groete
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad oor loop nodig
Ek sal persoonlik na 'n 1 in 10 loop kyk. Nou kan jy 55gr tot en met 100gr platbasis koeëls skiet. My Musgrave skiet 55 tot 90gr baie akkuraat met sy 1 in 10 groefdraai. nDit is eers met die langer 100greiners waar die akkuraatheid afneem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Raad oor loop nodig
Voordat jy koop, jou in gedagte dat die CFR tans 'n self-ingestelde verbod geplaas het om die omruiling van lope op gewere. Ek stel voor jy koop 'n nuwe geweer, haal alles van jou huidige geweer af en installeer dit op jou nuwe geweer. Dan verkoop/vernietig jy die ou een en lisensieër die nuwe een.
Wie weet hoe lank hierdie nuwe tjol met die CFR gaan aanhou...
Wie weet hoe lank hierdie nuwe tjol met die CFR gaan aanhou...